Maandagaand is die verdedigende kampioen se tjank in hul eie agterplaas afgetrap, Tuks het ’n 100-tal aangeteken en die Maties het hulle stem opnuut dikgemaak in die Varsitybekerreeks wat al hoe interessanter word.
Lees meerAlles vir Maandag 6 Maart 2017
Trump onderteken nuwe reisverbod
Pres. Donald Trump het Maandag ʼn nuwe uitvoerende bevel oor immigrasie onderteken wat later vandeesmaand in werking tree.
‘Plaasaanvalle buite beheer’
“Hoeveel gesinne moet nog vernietig word, hoeveel lewens en werke moet nog verlore gaan voordat die regering wakker skrik?”
Munisipale bestuurder vermoor
Die polisie in KwaZulu-Natal het ʼn taakspan op die been gebring na die moord op die munisipale bestuurder van Richmond.
Gru-moord op Polokwane-ma: Nog ʼn verdagte vas
Tanya Wiers se seun, Rolf (16), het op 7 Februarie op sy ma se liggaam afgekom.
Varsitybeker: Shimlas twee tuiswedstryde kwyt
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het versoek dat die volgende twee tuiswedstryde van die Shimlas in die Varsitybeker-reeks in die Vrystaatstadion gespeel word.
Lyke in veld: Nog agt gevind
Die polisie het Maandag nog agt lyke gevind naby die plek waar ses lyke Sondag in Benoni, Gauteng, gevind is.
ToekomsVenster: Om iemand se profeet te wees soos Jeremia
Here, mag U verheerlik word in my leef en uitleef van u roeping op my lewe.
Malaria eis twee in Pta
Twee mense in die Doornpoort-omgewing in Gauteng is oorlede weens komplikasies wat met malaria verband hou.
Skryfskool in Orania: ‘ʼn Voertuig vir ons hartstaal’
“Ons het ʼn tekort aan toepaslike komedie in Orania.”
Pasgebore baba in veld gelos
ʼn Veeherder het op ʼn pasgebore babadogtertjie afgekom terwyl hy beeste en skape in ʼn veld in die Oos-Kaap laat wei het.
Gesinskuier in die Gamtoosvallei
Saam met Oupa sit hulle binne-in die ossewa terwyl hy roep: “Komaan, voorleier! Moenie tou opgooi nie!”
Ouers blind, kinders doof: ‘God het ons vandag ʼn groot geskenk gegee’
Haar kinders is nog hul hele lewe lank doof en sy en haar man, albei gesiggestremd, kon hulle ook nog nooit sien nie. Maar vandag het die gesin ʼn gróót geskenk gekry.
Jong boer in hart gesteek tydens plaasaanval
ʼn Jong boer van die Vrystaat is Sondagaand in sy bed oorval en met ʼn mes in die hart gesteek.
Boschkop-kleinhoewemoord: Dood van geliefde ‘ysterbroer’ ruk gemeenskap
“Ons sal nie gaan lê nie, my broer sou dit nie wou hê nie. Ons as familie gaan sterker hier uitkom en ons opnuut aan die welstand van ons mense wy.”
Hongersnood weer al hoe groter krisis
Nog ’n probleem is dat die bevolkingsaanwas in die armste lande baie hoog is. Dit gekombineer met voortslepende konflik, die mobiliteit van suksesvolle mense en Westerse lande se afnemende vermoë om vir die armste mense in ander wêrelddele te sorg, lei tot die huidige hongersnoodkrisis.
‘Dit lyk soos Nampo-kongres’ ná plaasaanval
“Ek het die een in die maag geskop en hy het toe gevlug, ek kon toe die ander een in die hande kry en op die boeremanier leer jy kan ook pakslae kry”.
[Video] Bejaardes sê mekaar die stryd aan
“Ek dink as ek maar net ʼn bietjie vorentoe geleun het by die wenstreep, kon ek dalk wen…”
[Foto’s] Ou Kaïro: Terug in tyd
“Hier het die tyd stilgestaan. Ek sien nêrens ‘n selfoon nie. Ook nie ander toeriste of Europeërs nie…” Reis saam met Thomas en Retha Dreyer deur Ou Kaïro.
Oom Herrie se kerrie: Só kry vrou man sover om sleurwerkie te doen
Die man los sy ete net daar half geëet en gaan maak sy eie wasmasjien by die buurvrou met die perdebylyfie reg!