Vir 2017 het BMW die opkikker-poeier liberaal en wyd oor die hele reeks gestrooi, skryf Brian Cheyne.
Alles vir Maandag 6 Maart 2017
Kitsoplossing vir Suid-Afrika se probleme
Die onbeantwoorde vraag bly ongelukkig steeds wat gedoen moet word om die regerende party te laat besef dat die hoofslagoffers van sy swak aanstellings sy tradisionele ondersteuners – die armes en werkloses – is. Of, word dit dalk so verkies dat jou ondersteuners arm, ongeletterd en afhanklik van die staat moet bly?
Noord-Korea vuur missiele af
Daar is kommer dat Noord-Korea interkontinentale ballistiese missiele gaan toets wat die VSA sou kon bereik.
Sou Owens vir Balie Swart afgestuur het?
Die Walliese skeidsregter Nigel Owens het Saterdag in Dublin nog ʼn paar regmerkies vir sy humorsin gekry en gewys waarom hy straks die wêreld se voorste skeidsregter is toe hy ʼn geelkaart aan ʼn baljoggie uitgedeel het.
‘Boer soek ʼn vrou’-egpaar deel swangerskapsnuus
“Die eerste keer wanneer jy daardie hartklop hoor, verander dit jou as mens.”
Wat ons is, is nie verkeerd nie
Ek is glo ʼn “fout” en ʼn “Dutch gangster”. Volgens Thabo Mbeki is ek ʼn fabrieksfout wat teruggestuur moet word. Jacob Zuma noem my die oorsaak van al die probleme in Suid-Afrika.
Jong man sterf by gewilde Pta-oord
ʼn 24-jarige man is Saterdag by ʼn gewilde vakansieoord oos van Pretoria dood.
Woord van die week: Japie
Lees vandag se Taaltoffie vir meer oor die woord “Japie”
[Video] ‘Ek’s getroud,’ sê Adele tydens konsert
“Dis duidelik dat ek nie meer aan die gevoel van die ‘eerste keer’ kan vasklou nie, ek is nou getroud!”
Nuuskommentaar: Zuma se standbeeld neem vorm aan op beplanningskets
’n Goeie standbeeld is nie net ’n presiese fisieke weergawe van die persoon wat só vereer word nie – dis ook gelaai met simboliek wat onder meer die vernaamste karaktereienskappe van die persoon weergee. Nou hoe moet Zuma uitgebeeld word?
Oom Angus-saamtrek: Hou op murmureer soos ’n knorrige Israeliet!
“Ek hou die afgelope paar dae die gesprekke op sosiale media oor oom Angus Buchan se beplande gebedsaamtrek op 22 April dop, en ek hoor geluide wat my bekommerd maak,” skryf Hettie Brittz.
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke was in aksie in die vyfde been van die Wêreldreeks in Las Vegas.
Verbode gedrag: Wet op Verbruikersbeskerming
Handelaars mag nie weier om koepons of koopbewyse te aanvaar wat nog geldig is nie.
Toeris verdrink in Plettenbergbaai
ʼn 51-jarige man van Oostenryk het Sondagmiddag by Plettenbergbaai in die Wes-Kaap verdrink.
Polisie lê beslag op byna R3 miljoen se verstrykte goedere
“Ons doen dus ʼn beroep op die publiek om bedag te wees wanneer hulle kruideniersware aankoop, veral vir babas.”
Man verdwyn wat familielid van verdrinking red
ʼn 21-jarige man het Sondagmiddag by Pacaltsdorp naby George in die Wes-Kaap in die see verdwyn nadat hy ʼn familielid van verdrinking gered het.
Blitsbokke maak dit drie na mekaar
Die Blitsbokke moes Maandagoggend (SA tyd) nie net teen ʼn gemotiveerde Fidji in die eindstryd van Wêreldrugby se sewesreeks speel nie, maar moes ook ysige koue en ʼn wind van tot 110 km/h in Las Vegas baasraak.
Gedagte vir die dag: Die tyd het aangebreek
Hy het gesê: “Die tyd het aangebreek. God se koningsheerskappy gaan nou enige oomblik begin! Kom tot inkeer en glo die Goeie Nuus!” (Markus 1:15)