Sommige ooggetuies het gesê hulle het die man in die beskuldigdebank sien staan, maar die volgende oomblik het hy verdwyn. Videomateriaal wys die man het eenvoudig uit die hofsaal gestap en die gebou verlaat
Lees meerAlles vir Dinsdag 7 Maart 2017
Huishulp se medepligtiges vas oor aanval op werkgewer
ʼn Voormalige huishulp se hofsaak het Dinsdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof begin vir haar beweerde rol in die gewelddadige aanval op haar Kaapstadse werkgewer.
‘Dank Muthambi af, raak ontslae van SAUK-bestuur’
“Hierdie stand van sake kan nie voortduur nie,” sê die voorsitter van die ad hoc-komitee wat die ondersoek gelei het oor die stand van sake by die SAUK.
Coetzee tevrede met eerste Bok-oefenkamp
Die Springbokafrigter, Allister Coetzee, is tevrede met die eerste Springbok-oefenkamp wat Dinsdag ten einde geloop het.
Motoris en familielede gesoek ná Welkom-man sterf
Die polisie in Welkom in die Vrystaat is op soek na die familielede van Nicolus Francois Grobbelaar (57) nadat hy ná ʼn motorongeluk in ʼn hospitaal aan sy beserings beswyk het.
Sassa: Nog geen goedkeuring vir toelaagooreenkoms
Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, het Dinsdagoggend voor die staande komitee oor openbare rekeninge in die parlement (Scopa) verskyn.
ToekomsVenster: Om iemand se wonderwerk te wees soos Elia en Elisa
Here, ek bring U my lof. Ek bring U my dank. U guns het my lewe omgedop.
VVOS-seminaar vir kleuteronderrig ʼn groot sukses
“Ons sien die honger wat die mense in die beroep het en ons het uitstekende terugvoer gekry van dié wat daar was.”
Vrou sterf aan malaria; man ook positief getoets
Twee mense is in Noordwes positief getoets vir malaria. “Hy sê heeltyd ‘ek lê hier langs die bed waar my vrou gelê het’”.
Polisieman ná gewapende roof doodgeskiet
ʼn 26-jarige man is Dinsdag in die vroeë oggendure in Limpopo gewond en in hegtenis geneem ná ʼn oor-en-weer-skietery waarin ʼn polisiebeampte dood is.
[Foto’s] Volkswagen se ‘Citi’-legende leef voort
Volkswagen is legendaries as dit kom by beperkte uitgawes van hul voertuie, en Suid-Afrikaners is gek daaroor.
[Video] Reuseslang bring rooibok op
ʼn Video doen die rondte op sosiale media wat wys hoe ʼn reuseluislang ʼn rooibok opbring toe ʼn slangvanger naby hom kom.
Proteas se wisselvallige kolflys moet kliek
Die twee kolwers wat sekerlik die grootste impak op die eendagreeks tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland gehad het, sal nie te siene wees in die drie toetswedstryde tussen die twee lande wat Woensdagoggend (middernag) begin nie.
[Video] Jou ma wil nie hê jy moet dié advertensie sien nie
Die video is binne 24 uur meer as 15 000 keer gekyk.
Jong man dood op bed aangetref
“By paramedici se aankoms op die toneel is die man op sy bed aangetref met sy gesig na onder.”
Marita se ‘Misverstand’-saadjie gedy
Maar ek móét skryf oor iets wat my bang maak, ʼn uitdaging, anders skryf ek net dieselfde storie weer oor.
Franci Swanepoel: ‘Kykers nog lief vir Toeks’
“Ek is heeltemal te ‘plain’ vir New York.”
Man vas ná vrou se gru-moord
ʼn Man is in hegtenis geneem in verband met die moord op die 29-jarige vrou van Kempton Park wie se liggaam met verskeie steekwonde in haar huis aangetref is.
Man vas vir moord op vriendin
ʼn 36-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy meisie en sal vandag in die Thabazimbi-landdroshof verskyn.
Weggooi-hondekind leer wêreld ʼn waardevolle les
ʼn Hond met ʼn skewe gesig, ʼn krom kaak en ʼn gedraaide neus is nie op elke hondeliefhebber se wenslysie nie.