Die Stad Kaapstad het te midde van die teisterende droogte in die Wes-Kaap ʼn plaaslike noodtoestand verklaar.
Alles vir Dinsdag 7 Maart 2017
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke het die vyfde been van die Wêreldreeks in Las Vegas gewen en op die punteleer hul voorsprong na 24 punte vergroot.
Joernalis in sop oor ‘rassistiese’ Facebook-inskrywing
“Dit is met spyt dat ek die stellings wat ek op Facebook gemaak het, terugtrek.”
Drie geskors oor ‘reusebedrog’ by Jhb-mark
Grootskaalse korrupsie, bedrog en diefstal van meer as R7,5 miljoen is by die Johannesburgse Varsproduktemark aan die lig gebring.
Hoof wat kind glo aanrand nog nie aangekla
Die hoof van ʼn skool in Middelburg in Mpumalanga wat glo ʼn 14-jarige so erg aangerand het dat hy gedeeltelik verlam is, is nog nie strafregtelik aangekla in verband met die voorval nie.
Die Weste word weerloos
Die vraag is of Europa nog gered kan word van die radikale linkse pasifisme wat hom so kwesbaar maak? Dit lyk asof die onlangse vlaag terreuraanvalle Europese lande wakker geskok het en dat van hulle besef iets moet gedoen word as hulle wil voortbestaan.
Gedagte vir die dag: Alleen om te bid
Nog voor dagbreek die volgende oggend het Jesus opgestaan en alleen op ’n stil plek gaan bid. (Markus 1:35)