Verskeie studies dui daarop dat, terwyl steeds meer mense swaar trek, die rykstes toenemend swelg in obsene weelde. Ek herhaal wat ek by ’n vorige geleentheid geskryf het: Die grootste vyande van die kapitalisme is die groot kapitaliste.
Alles vir Woensdag 8 Maart 2017
Gedagte vir die dag: Daarvoor het Ek gekom …
Toe hulle Hom kry, sê hulle vir Hom: “Almal vra na U.” Jesus het egter geantwoord: “Ons moet ook nog verder gaan na die omliggende dorpe sodat Ek ook daar kan preek. Dit is immers waarvoor Ek gekom het.” (Markus 1:37, 38)