’n Roman oor die ontnugtering van die middeljare, die lewe se onweerswolke wat dikwels dreig, en oor bande tussen mense wat beskut.
Alles vir Maandag 13 Maart 2017
[Resep] Lensiesop
Die sop kan vir 48 uur verkoel word of vir twee maande in gebruiksporsies bevries word.
Vandag se sportnuus
Die Blitsbokke het aan die sesde been van die Wêreldreeks in Kanada deelgeneem.
Man wat ‘wit mense en Indiërs wil vermoor’ aangekla
Strafregtelike klagte is Sondag teen ʼn Facebook-gebruiker ingedien nadat hy op die sosialemedianetwerk gedreig het om wit mense en Indiërs te vermoor.
Molefe wil hof toe oor Prasa-besluit
Molefe beskuldig die minister daarvan dat sy die raad ontbind het om ʼn ondersoek na verkwistende en onreëlmatige besteding van miljarde rande te keer.
Lesersbrief: Mag ons nie nét bid nie…
Mag ons nie net bid, maar ook doen!
Staking dreig oor Eskom-besluit
“Ons sal staak, indien nodig, en indien dit tot gevolg het dat die land in donkerte gehul word, dan is dit die strategie wat ons moet aanneem.”
Raak die platteland weer in die mode?
Een van die megatemas wat nooit uitgeput raak nie is die verhouding tussen stad en platteland, asook die migrasietendense daartussen.
Engeland stuit Blitsbokke se segetog
Die Blitsbokke het hul derde wedstryd en tweede eindstryd in Wêreldrugby se sewesreeks teen Engeland verloor toe hulle met 7-19 in die eindstryd van die Vancouver-toernooi geklop is.
Gedagte vir die dag: Kruisig hom!
Pilatus het toe weer vir hulle gevra: “Maar as ek Barabbas vrylaat, wat moet ek dan doen met hierdie mens wat julle kwansuis die Koning van die Jode noem?” Hulle het teruggeskree: “Kruisig hom!” (Markus 15:12, 13)