“Dit gaan goor. Ons is stukkend; verpletter. Ons het niks oor na dié jaar nie. Ek het alles verloor behalwe my geloof. In dié stadium weet ons nie of ons sink of swem nie. Wat ek wel hoop, is dat ons eendag hierna sal terugkyk met dankbaarheid dat die Here ons deurgedra het.”
Alles vir Woensdag 15 Maart 2017
Luiperdsklubs sal Saterdag van opskuiwing weet
Die Luiperds se senior klubs sal Saterdag weet watter een op bevordering tot die Luiperds-Griffonsoorgrensliga aanspraak maak, wanneer die laaste ronde van die bepalende Presidentsliga afgehandel word.
‘Blou gloed’ in see betower
ʼn Groot algebloei het ʼn Australiese strand in ʼn gloeiende blou skouspel omgetower.
Pa voor winkelsentrum doodgeskiet
ʼn Man is Dinsdagaand buite ʼn winkelsentrum in Krugersdorp aan die Wesrand deur vier gewapende rowers doodgeskiet.
Ongewone foto’s
Hierdie reeks is ʼn baie persoonlike projek omdat my eie lewe deur depressie geraak is. Die foto’s verteenwoordig my ervaring daarvan.
Drie verdagtes gesoek ná moord in Pta-huis
Die polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na drie verdagtes wat Woensdag op ʼn huis in die ooste van Pretoria toegeslaan en vyf inwoners met skerp voorwerpe aangeval het.
Tyd vir herskikking van verhouding tussen Weste en Rusland
Trump se motief is duidelik selfverrykend. Vir Poetin gaan dit oor mag. Die werklikheid is egter dat die tyd baie lanklaas so ryp was vir ’n gesonde herskikking van verhoudinge tussen die Weste en Rusland.
Boek wil mense help om doelgerig te lewe
Die lewe is nie altyd maklik nie, maar vir sommige mense is daar ʼn tekort aan passie, en ʼn gevoel van doelloosheid. ʼn Boekbespreking wat gisteraand in Pretoria aangebied is, het juis op dié onderwerp gefokus.
[Foto’s] Maroela Motors-padtoets: BMW i3 REX – Die toekoms is hier
Die toekoms is gewaarborg en elektriese voertuie is ʼn sekerheid. En glo my, jy hoef regtig nie bang te wees nie – dis regtig lekker, en die BMW is boonop mooi, skryf Brendon Staniforth.
Jong jagter sterf
“Die familie het almal se gebede nou meer as ooit nodig, almal was so positief want dit het teen die naweek baie beter met hom gegaan”.
DBV soek eienaar van ‘erg vernielde’ hond
“Hierdie hondjie moes deur ʼn baie harde tyd gegaan het en baie mishandeling het plaasgevind.”
Hof beslis ná bakkie onnie sleep
Suzanne Leyden was lank in ʼn koma ná die voorval en het veelvuldige en ernstige beserings opgedoen.
Nederlanders na die stembus
Nederlanders trek vandag (15 Maart) hul kruisies in ’n verkiesing wat noukeurig dopgehou word as ʼn moontlike aanduiding van sogenaamde verregse populisme voor die verkiesings later vanjaar in Frankryk en Duitsland.
Sondagrugby was plaaslik nog nooit gewild nie
Die Suid-Afrikaanse rugbybase kan gerus ʼn blaadjie uit Wallis se rugbyboek neem.
Kletsrymer in sop oor Trump-‘skietvideo’
“As die verkeerde persoon so iets sien en ʼn idee kry, kan ons ʼn groot probleem op hande hê. Ek is nie seker wat hy gedink het nie.”
Nuuskommentaar: Sassa en plaasmoorde: Dis alles apartheid se skuld
Maar gaan die verantwoordelike segment in die ANC dit so bly aanvaar, of moet iets gebeur?
[Resep] Ma Lenie se blatjang
Hierdie blatjang is my ma se eie resep en elke keer as ek dit maak, is dit asof nog steeds langs my staan,” skryf Anita Ford, ʼn Maroela Media-leser.
Gedig: Nadenking
Wat anders as méér liefde kan my leer… Lees Elisabeth Eybers se gedig, Nadenking.
Pta-inwoners in huis vermoor
Vyf mense is in die huis aangeval, vasgebind, aangerand en met skerp voorwerpe gesteek.
Boek: Watter kleur is jou persoonlikheid?
Nadat jy “Watter kleur is jou persoonlikheid?” gelees het, sal jy weet wie jy is sodat jy jou sterk eienskappe kan laat seëvier. En jy sal ook weet hoe om nie in jou swak eienskappe vas te val nie.