Jerm se spotprent vir 16 Maart 2017
Lees meerAlles vir Donderdag 16 Maart 2017
Garsfontein-moorde: Name van susters bekend
Die polisie het Donderdagaand die name van die oorledenes in Dinsdagaand se aanval by hul huis in Garsfontein in die ooste van Pretoria aan Maroela Media bekend gemaak.
Ses sterf in gru-botsing buite Rustenburg
Minstens ses mense is dood en vier kritiek beseer in ʼn botsing Donderdagmiddag op die N4-snelweg buite Rustenburg in Noordwes.
Rugby kry ’n ‘globale kalender’
’n Nuwe “globale kalender”, wat onder meer ’n korter seisoen vir spelers verseker, is Donderdag deur Wêreldrugby bekend gemaak.
Seun (12) deur bus doodgery
Die Oos-Kaapse polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag nadat ʼn 12-jarige seun deur ʼn bus doodgery is toe hy ʼn pad wou oorsteek.
Bulls moet hulle Vrydagaand regruk na twee keer se gesukkel
Nie ’n enkele oorwinning na twee wedstryde in vanjaar se Superreeks nie is beslis nie die soort getuigskrif waarop die Bulls sal trots wees nie.
Twee kritiek ná skietery by nuwe winkelsentrum
Twee mense, ʼn vrou en ʼn polisiebeampte, is kritiek beseer in ʼn skietery by die Springs Mall aan die Oos-Rand. Dié inkopiesentrum het Donderdag sy deure vir die publiek oopgemaak.
Man se ontbinde lyk aan boom gevind
Die polisie het ʼn beroep op die publiek gedoen om te help om die identiteit van ʼn wit man vas te stel wie se ontbinde liggaam hangend aan ʼn boom aangetref is.
ToekomsVenster: Wie’t vir jou daai spiere gegee?
Here, nie in my eie krag, maar in u krag en Naam. Here, gee my ʼn dubbele porsie.
Metrobeampte-video: EMPD soek inligting
Maroela Media het vroeër berig Diederick Stopforth en sy vriendin is gisteroggend deur die beampte afgetrek.
Leerders geskors ná baksteen-video
Twee leerders van die Hoërskool Stellenberg in Bellville is geskors nadat ʼn video op sosiale media versprei is waarin gesien kan word hoe een leerder ʼn ander met ʼn baksteen teen die kop gooi.
Die wêreld in foto’s – 16 Maart 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Meisie (11) by hospitaal verkrag
Die meisie is glo uit ʼn speelarea by die hospitaal ontvoer deur iemand wat vir die wagte gesê het dat hy haar gaan neem vir mediese behandeling.
[Video] Eerder ʼn Cheetah as ʼn Bul, sê eerlike 11-jarige
ʼn 11-jarige seun van Pretoria maak opslae nadat hy vandeesweek tydens ʼn Blou Bul-rugbyfees op Loftus Versveld prontuit sy ondersteuning vir die Cheetah-span op die tuisveld van die Blou Bulle voor ʼn skare van duisende verklaar het.
Rowers maak amok in Centurion, kaap polisiekar
“Twee verdagtes het te voet van die toneel gevlug en twee kon daarin slaag om die beamptes se ampsvoertuig te kaap terwyl hulle glo teen die koeëlreën geskuil het.”
Gru-moord op Polokwane-ma: 2 hoor dán oor borgtog
Die twee mans wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op Tanya Wiers (44) van Polokwane, het Donderdag weer in die Polokwane-landdroshof verskyn.
Bekende Afrikaanse kerkfiguur oorlede
Die bekende Afrikaanse kerkfiguur en skrywer ds. Hendrik Cronjé is Dinsdagaand ná ʼn kort siekbed in die ouderdom van 86 oorlede.
Wêreldbekende renoster naby wildtuin gestroop
“Tragies genoeg het Wozani sy laaste soen geblaas ongeveer ʼn kilometer van waar sy geliefde Buza en Bongani geslag is.”
Springbokke, Blitsbok gooi gewig by QBR in
Drie Springbokke en `n Blitsbok het hul gewig by Quins-Bobbies-rugby (QBR) ingegooi kragtens die Blou Bulle-maatskappy se nuwe beleid om sy gekontrakteerde spelers voorwaardelik aan die Carltonklubs beskikbaar te stel.
Sink – die bekroonde film wat jou hart sal breek
Sink is ’n hartroerende portret van drie mense se pogings om met ’n verskriklike verlies saam te leef. Kritici was gaande oor die fliek en Leon van Nierop reken dis een van die 10 beste Afrikaanse flieks van alle tye. Dit is ook Maroela Media se tuisfliek van die maand.