“Reg van die begin af het ons aanhou baklei en baklei vir jou lewe, min wetend dat ek jou kort lewetjie tot ʼn einde sal bring.”
Alles vir Woensdag 22 Maart 2017
Nou kan jy die Titanic van naby bekyk
Die duik na onder sal ongeveer 90 minute duur en die toer van die Titanic, wat 269 meter lank is, ongeveer 3 ure. Tydens die toer sal verskeie dele van die skip bekyk word, asook die gebied rondom die skip, waar talle artefakte lê.
Bobby en Karlien ‘engele’ ná geld vir weggooibabas
“Julle is engele – twee mense wat deur God gestuur is en ʼn platform gegee is om duisende ander se lewens te verander.”
6 April 2017 – ʼn dag om te onthou
Toe ons jonger was, was 6 April 1652 ‘n baie belangrike dag in ons geskiedenis.
Watter onderwys gaan die leiers voortbring?
Is dit net sinies of moet veral Afrikaners, wat nog ʼn baie hoë premie plaas op staatskole, dalk meer aktief begin dink daaraan dat die kleiner skool, waar elkeen tot sy reg kom, noodsaaklik is om die leiers vir sy toekoms te kweek?
Man sterf ná rusie met vrou
ʼn 33-jarige man is Dinsdagaand dood nadat ʼn vrou hom glo tydens ʼn argument by ʼn huis in Pretoria verskeie kere met ʼn mes gesteek het.
Muntskilpad sterf na tweede operasie
Die skilpad is vroeër vandeesmaand geopereer om 915 munte uit die skilpad se maag te verwyder.
Bendeverkragting van meisie (15) regstreeks uitgesaai
Die meisie is deur ʼn bende verkrag terwyl ʼn video daarvan regstreeks uitgesaai is. Minstens 40 persone het die video gekyk sonder om die polisie te bel.
Zille se twiet: ’n Hoogs emosionele debat
Leopold Scholtz verduidelik waarom Zille se twiet onverstandig was.
‘Romeo en Juliet’- babas raak harte aan
“Ons het reeds ʼn klomp grappies begin maak toe ons die tweetjies so saam sien. Ek het vir die ouers gesê as hulle my solank vir die troue wil bespreek, is dit reg so.”
Lesersbrief: Ontdek weer die bedekte seën van beurtkrag
Nee wat, ek sê: “Dankie Eskom vir beurtkrag” want nou het ek ʼn goue uur of wat om my batterye te laai ná ʼn dolle dag op kantoor en in wilde verkeer.
Vier vas oor renosterhorings en vuurwapen
Beamptes het ook tydens die soektog ammunisie vir ʼn .458 kaliber vuurwapen, ʼn klein byl en twee messe met vars bloed daarop gevind.
Drie vas vir inbraak by hoofregter se kantoor
Drie mense is in hegtenis geneem in verband met die inbraak die afgelope naweek by hoofregter Mogoeng Mogoeng se kantoor in Midrand.
Bus ry skoolseun dood
ʼn Bus het ‘n sesjarige seun Woensdagoggend op pad skool toe doodgery.
Kosblik-idees: Sardyne-gebak en dadel- en sjokoladeballetjies
Almal hou van ʼn soethappie, maar ons moet beslis oplet na die hoeveelheid suiker wat ons inneem. Vandag se dadelballetjies het ʼn heerlike sjokoladesmaak en is die perfekte idee vir ʼn soetbederf sonder suiker.
Forbes se lys van rykstes bekend
Forbes het onlangs weer sy ranglys van die wêreld se rykste mense bekend gemaak.
Klipkouer-onderhoud: Johan Eksteen – Agricon
Ek is ’n “go-getter” en mense sukkel om by te bly by my.
Inwoners, toeriste vlug ná aardbewing Bali tref
Inwoners en toeriste van die Indonesiese eiland, Bali, het Woensdag uit hul huise en hotelle na hoër grond gevlug nadat ʼn aardbewing die eiland geskud het.
Gedig: paspoort
ek krap in jou nalatenskap rond … Lees T.T. Cloete se gedig, paspoort.
Baba sterf terwyl maatskaplike werkers staak
ʼn Baba van ses maande oud is Dinsdag dood nadat kinders van ʼn kindersorgsentrum van die Gautengse departement van maatskaplike ontwikkeling na ʼn ander sentrum geskuif is weens ʼn staking van maatskaplike werkers.