ʼn Soort gelatenheid, dat die land nooit behoorlik op koers sal kom nie omdat iets, hetsy die misdaadvlakke, swak regering of korrupsie, wel sal sorg dat haas enigiets wat mooi op koers is, sal ontspoor.
Alles vir Woensdag 22 Maart 2017
Vandag se sportnuus
Tennis By die Miami Ope begin die ronde van 128 vandag. Die gekeurde spelers sal eers more in aksie wees. Dit sluit Angelique Kerber en…
Twee by hof vasgetrek vir huisroof
“Die verdagtes het gedreig om hulle met ‘n strykyster te brand en die het tuinwerker probeer dwing om die huiseienaar se vrou te verkrag.”
Veldwagter glo per ongeluk doodgeskiet
ʼn Veldwagter is Maandag in Onder-Sabie in die Krugerwildtuin doodgeskiet.
Nege vas vir ‘bedrog’ met uitreiking van rybewyse
Nege mense is Maandag by drie rybewystoetssentrums in Noordwes in hegtenis geneem.
Geweldsdade wat werkgewers gyselaar hou net ʼn doodloopstraat
“Vakbonde moet ’n einde bring aan hul ondeurdagte eise en beloftes aan hul lede dat almal gaan ryk word. Dié beloftes is eenvoudig nie lewensvatbaar nie en hul onbesonne leierskap en voortdurende eise, vergesel deur onwettige geweldsdade, los niks op nie.”
Gedagte vir die dag: Die Herder en sy skape
Ek is die Goeie Herder. Ek ken my skape en hulle herken My, net soos die Vader My ken en Ek ook die Vader ken. En Ek gee my lewe vir die skape. (Johannes 10:14, 15)