“Mense bel en SMS, dan sê hulle ons moet op die uitkyk wees, want hulle kom vir ons; hulle gaan ons vermoor. Hulle SMS en sê hulle gaan my vrou verkrag en haar dan doodmaak.”
Alles vir Donderdag 23 Maart 2017
Ma dra baba enduit al gaan kind nie leef
“Ek sal definitief iets wou verander as ek kon. Ek wil hê my dogter moet perfek wees.”
Geert Wilders die ware wenner van Nederlandse verkiesing
Nederland het verlede week na regs beweeg, nie net weens die vyf setels wat die PVV bygekry het nie, maar ook weens die wyse waarop Wilders talle partye om hom na regs gedwing het. Enigiemand wat dink dat hy die verkiesing verloor het of dat die verkiesingsuitslag ʼn verwerping van die PVV se standpunte is, sal baie naïef wees.
Spotprent 23 Maart 2017
Jerm se spotprent vir 23 Maart 2017
[Foto’s] Dit is hoekom vroue langer leef as mans
Daar is verskeie redes hoekom vroue langer as mans leef. Volgens talle studies is daar bepalende faktore soos ʼn sterker immuunstelsel. Maar hier is ʼn paar foto’s hoekom ons dink dat vroue langer as mans leef …
Ons struikel van die veld af met die name
Een van die donkerste dae in die lewe van die oud-rugbybaas Dok Danie Craven was in 1986 toe die Springbokke met ‘n klein Toyota-embleem op hul regterbors teen die Nieu-Seelandse Kavaliers gespeel het.
Isa Konrad oor spanningsverhale en Afrikaanse skryfwerk
‘Moord op Karibib’ is so reg in die kraal van mense wat Agatha Christie se slim speletjies met leidrade geniet het.
Met die nagskuit kom
Wat beteken dit om met die nagskuit te kom?
Bekende Parys-boer se seun oorlede
“Sy ouers is so erg geskok, hulle kan omtrent nie praat nie.”
Kultuurerfenis in die nuwe Suid-Afrika
Byna 23 jaar later en die toekoms van Afrikaners se kultuurerfenis lyk nie aldag so rooskleurig in die nuwe Suid-Afrika nie. Tog is daar vele ligpunte op die terrein, maar dit verg ʼn passievolle gemeenskap wat self verantwoordelikheid neem vir die bestuur en behoud van hulle gedenkwaardighede.
Maandag ’n moetwen-wedstryd vir die Pukke
Maandag ’n moetwen-wedstryd vir die Pukke
Hond saam in stoet na ounooi se begrafnis
Daar word gereeld gesê ʼn hond is die mens se beste vriend. Vir een eienares in Maleisië was dit beslis die geval.
Serfontein kry Bok as sentermaat teen die Blues
Die Bulls se Springboksenter Jan Serfontein vier sy 50ste Superwedstryd met ʼn nuwe sentermaat in Saterdag se wedstryd teen die Blues in die QBC-stadion in North Harbour.
Londen-terreuraanval: Sewe vas
Scotland Yard se hoof van teen-terrorisme het Donderdag bevestig sewe mense is in hegtenis geneem in verband met die dodelike terreuraanval gister by die Britse parlement in Londen.
Pta-gesin het noue ontkoming met rowers
“Ons het hulle met 40 sekondes gemis. Ons is maar skrikkerig dat hulle miskien sal terugkom”.
Bestaan daar ruimte-seilskepe ver weg?
Een van die tergendste ruimtegeheime van alle tye mag dalk ’n baie onwaarskynlike verklaring hê.
Maroela Motors-padtoets: Suzuki Jimny Outo – dinamiet kom in klein pakkies
Die Jimny maak geen verskonings vir sy grootte nie – inteendeel; in die veld is daar min wat hom baasraak. ʼn Klein, eerlike buksie wat menige mense se harte al geroer het, skryf Brendon Staniforth.
Op reis deur Egipte: Christene tussen Moslems
“Ons is die eerste Christelike kerk wat nog steeds die ware Evangelie van Jesus verkondig.” En is daar bekeerlinge uit die Islam? Dr. Amri trek sy skouers op. “Dit is baie moeilik…”
[Resep] Wieletjies se karringmelk-klapper-anysbeskuit
Ek is ʼn boervrou van Namibië en woon op ʼn plaas in die Otjiwarongo-distrik. Ek is mal oor bak en brou en lees resepteboeke soos storieboeke. Hierdie beskuitresep het ek so deur die jare “gemodify”, soos ons dogters altyd sê, totdat ek tevrede was. Ek bak dit nou al vir 38 jaar.
Debat oor Afrikaans aan US is verby
Die volle ekonomiese, kulturele en maatskaplik-ekonomiese koste van die US se taalbeleid moet nog bepaal word. Die enigste raad wat oorbly, is vir die sprekers van Afrikaans in hulle volle diversiteit om op te staan.