Die akoestiese musiekgroep Kaleidoskoop het onlangs hul splinternuwe album bekend gestel.
Alles vir Maandag 27 Maart 2017
Plaaswerker kom op jong vrou se liggaam af
ʼn Plaaswerker het Maandag op die liggaam van ʼn jong vrou afgekom langs ʼn pad in die Heidelberg-omgewing in Gauteng.
Nudie-dokkie wat jy nie durf misloop
Die Springbok Nude Girls-dokkie bied jou meer oor die op én die af van dié groep, die hoë sowel as die lae note asook die spoor wat hulle gelaat het in die Suid-Afrikaanse musieklandskap.
[Foto’s] Die klein swart nommertjie
Die Yamaha MT-07 is soos die klein swart nommertjie wat meeste vroue in die kas hou: Dit gaan nie soseer oor hoe dit lyk nie, maar oor hoe dit voel, skryf Brian Cheyne.
Oom Herrie se kerrie: Nala die weerwolf
Die selfoon was nie baie ingenome daarmee om middernagtelik so natgepiepie te word nie, skryf Herman Toerien.
Verdagte vas ná skietgeveg met polisie
Die polisie in Magaliesburg het ʼn 53-jarige man in hegtenis geneem in verband met gewapende roof, die rig van ʼn vuurwapen en poging tot moord.
Polisiekar vra hulp vir nuwe album
“Die Polisiekar-ding wil net nie doodgaan nie. Ons het probeer om op te breek, maar ons kon nie. Dis groter as wat ons ooit verwag het dit gaan wees en dit is danksy een ding: Julle.”
Woord van die week: kwiek
Taaltoffie ondersoek die woord “kwiek”
Stellenbosch-bylmoorde: Verhoor begin sonder opnames
Henri van Breda se verhoor begin Maandagmiddag en mag nie deur die media opgeneem word nie.
Gewilde sangers sluit aan by ‘The Voice SA’
Vier gewilde Suid-Afrikaanse sangers sluit eerskomende Sondag as mede-beoordelaars aan op ‘The Voice’.
Meisie (16) dood in bed gevind: ‘Sy was vir my geleen’
ʼn Gebroke ma van Alberton worstel met talle vrae nadat sy haar 16-jarige dogter vroeër vandeesmaand dood in haar bed aangetref het.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 27 Maart 2017
Bouwer Bosch en Elvis Blue maak hulle toetrede tot die Top 20 dié week.
Is Afrika gereed vir neo-kolonialisme?
Terwyl die ANC sy vaardigheid met Sjinese eetstokkies opskerp, word ons land vir die soveelste keer uitverkoop, skryf Peet Bothma.
Zuma beveel Gordhan om huis toe te kom
Pravin Gordhan, minister van finansies, is deur pres. Jacob Zuma beveel om onmiddellik van Londen na Suid-Afrika terug te keer.
46 honde uit haglike omstandighede gered
“Daar was baie min lig en omtrent geen ventilasie nie, so die stank van ammoniak sal trane in jou oë bring as jy daardeur loop.”
[Foto’s] Drie dood in gru-ongeluk met sportmotor
Die liggame van die oorledenes is tussen 30 en 40 m weg van die voertuig af gevind.
Man koelbloedig tydens rooftog doodgeskiet
ʼn Man is Maandagoggend tydens ʼn rooftog voor ʼn onderneming in Drie Riviere in Vereeniging doodgeskiet, voordat die verdagtes met sy Ford Ranger-bakkie op die vlug geslaan het.
Straatbrak kry nuwe huis oor mooi maniere
Soos ʼn goeie gas, bring dié hond eers ʼn geskenkie saam voor hy begin smul.
[Foto’s en video] Meer oor Mej. SA 2017
Sy het tydens haar aanvaardingstoespraak die harte van duisende gesteel ná haar belofte aan Suid-Afrika.
Curwin Bosch kan hom by Gerald Bosch aansluit
Wanneer ʼn begaafde rugbyspeler met ʼn van soos Botha, Bekker, Du Plessis en Bosch na vore tree, word daar altyd gewonder of hy nie dalk familie van Naas, die beroemde Bekker-broers, Morné of Gerald is nie.