Die Proteas het die reeks teen die Swart Pette met 1-0 gewen.
Alles vir Woensdag 29 Maart 2017
‘Molefe binnekort finansiesminister’ sê Malema
Indien Julius Malema reg is, sal die omstrede voormalige hoof van Eskom, Brian Molefe, binnekort as minister van finansies aangestel word.
Kaapstad se water steeds veilig om te drink
Die Stad Kaapstad het inwoners gerus gestel dat sy watergehalte hoog bly en veilig is om te drink.
VivA-databasis beduidend uitgebrei
Die beskikbaarstelling van hierdie woordeboeke plaas keurige Afrikaans binne die bereik van Jan en Alleman
Sy hoor die stemme van haar man se moordenaars
“Hulle het my lewe verwoes.”
OR Tambo-rooftog: R1 miljoen onder wasmasjien gevind
ʼn Sewende beskuldigde het Dinsdag in die Kempton Park-landdroshof verskyn in verband met die O.R. Tambo-rooftog.
Aanvalle op polisiebeamptes veroordeel
Lt.genl. Khomotso Phahlane, waarnemende polisiehoof, het die moorde op polisiebeamptes ten sterkste veroordeel.
Gevoelige nederlae vir Trump
Nee, om ʼn sakeryk te bestuur is heel anders as om ʼn demokrasie te lei. Is Trump in staat om te leer? Net die tyd sal antwoord.
Europese denke en hoekom die ‘patriotiese lente’ nog nie nou gaan aanbreek
Die vertroue in die welsynstaat en die bereidwilligheid om hoë belastings te betaal is veral in die noordelike en westelike deel van Europa sterk geanker. Dit is nie bevorderlik vir ʼn radikale breuk met die bestaande orde nie.
Gedagte vir die dag: Blydskap in die môre!
Die vroue was verskrik en het hulle gesigte afgebuig grond toe. Die mans sê vir hulle: “Waarom soek julle die lewende tussen die lyke? Hy is nie meer hier nie, maar is opgewek.” (Lukas 24:5, 6)