Die EFF gaan Donderdagmiddag ʼn aansoek by die konstitusionele hof indien om pres. Jacob Zuma in ʼn staat van beskuldiging te laat plaas.
Alles vir Donderdag 30 Maart 2017
Hoop vir SA se ‘sukkelende’ staalbedryf
Nog ʼn Suid-Afrikaanse bedryf wat werk aan derduisende mense verskaf, word bedreig deur die storting van gesubsidieerde produkte van die buiteland in die plaaslike mark.
Maak bedagsame kinders groot
Hoe voed jy jou kinders op sodat hulle eendag bedagsame volwassenes kan wees?
Dagsorg vir honde skep werk vir jonges met spesiale behoeftes
“Dit is nie net ʼn werk nie, hulle is vreeslik lief vir die diere. Hierdie werk gee hulle nie net ʼn salaris nie, maar ook ʼn doel, iets wat almal soek.”
Afrikaanse sanger, radioman verwelkom tweede bulletjie
“Nou gaan ons twee seuntjies in die huis hê, so ons berei onsself voor op ʼn malhuis.”
Poging om mediese hervorming te herroep, rampspoedig vir Republikeine
Die vraag is: Gaan Trump van benadering verander of gaan hy sy party verder in die wildernis in saamsleep?
Van skaaf- en brandplekke weet ons alles
Een van enige rugbyspeler se grootste nagmerries is wanneer hy by die teenstanders se veld aankom.
SAKP bevestig kabinetskommeling en ‘intelligensieverslag’
Die SAKP het Donderdag tydens ʼn mediakonferensie gesê pres. Jacob Zuma het aan die party bekend gemaak dat hy die minister van finansies en sy adjunk gaan vervang.
Taalgebruik: instrumenteel, instrumentaal
Instrumenteel, instrumentaal? Taaltoffie stel ondersoek in.
SA gesin verloor alles oorsee: ‘Bring net ons hondjies huis toe’
“Ons het alles verloor en met drie tasse bagasie in Johannesburg geland – dit alles te danke aan ʼn man wat ons met ʼn slap riem gevang het. Daarbenewens is ons drie hondekinders nog in Serwië en ons vrees dat hulle uitgesit gaan word.”
Vermiste Ermelo-man gevind
Fanie Grobler (42), ʼn man van Ermelo wat sedert Dinsdagoggend vermis was, is gevind.
OR Tambo-rooftog: Ondersoek kan nog maande duur
Die staat het Woensdag in die Kempton Park-landdroshof gesê die ondersoek na die opspraakwekkende rooftog by die Internasionale Lughawe OR Tambo kan nog tot ses maande duur.
Maroela Motor-padtoets: Kia Sportage 2.4 SX AWD Outo
In dié segment is die kompetisie wild, maar die Sportage is nie meer in dieselfde klas as sy voorganger nie. Die nuwe Sportage is uiters luuks en baie mooi. Daar is verskeie enjins om van te kies, so jy kan koop waarvan jy hou, skryf Brendon Staniforth.
Realiteitsreeks gestaak, maar niemand sê vir deelnemers
Die vervaardigers van die reeks het egter nagelaat om vir dié tien te sê dat die reeks ná slegs vier episodes in Augustus 2016 gekanselleer is weens lae kykergetalle.
[Foto’s] Water wêreldwyd ʼn krisis
Altesaam 663 miljoen mense wêreldwyd het geen toegang tot skoon water nie. Volgens WaterAid, ʼn internasionale welsynsorganisasie, se verslag woon 522 miljoen van dié mense in landelike gebiede.
Op reis deur Egipte: Oornagtrein na Aswan
Daar is geen ander Europeërs op die trein nie, net soos toe ons op die metrotreine in Kaïro gery het. Ons medepassasiers groet vriendelik: “Welcome in Egypt…”
Wenners van Andrew Murraypryse bekend
Die Andrew Murray-FAK-toekenning vir Christelike Musiek gaan aan Annelise Wiid vir haar unieke bydrae tot ons Christelike musiekskat.
Man by werkplek aangeval, beroof
“Ek gaan jou skiet. Ek gaan jou skiet,” het Vernon Brynard (54) herhaaldelik gehoor.
Polisiebeamptes, nog verdagtes vas by grenspos
“Hulle het paspoorte wat reeds verval het en ander vervalste reisdokumente oor die hoof gesien in ruil vir kontant of ander vergoeding”.
[Resep] Tuna-roulade
Dien op teen kamertemperatuur as ligte middagete saam met ʼn slaai.