Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Alles vir die maand Maart 2017
Kamma-sangoma in Pta-Oos vasgetrek
Die polisie het ʼn 39-jarige vrou, wat haarself as ʼn sangoma voorgedoen het, vasgetrek nadat sy glo ʼn inwoner van ʼn spogbuurt in die ooste van Pretoria met byna ʼn half miljoen rand ingeloop het.
Grondwethof sê oor borgtog vir kettie-student
Die student van die Durban Universiteit van Tegnologie, wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn kettie gebruik het tydens die #feesmustfall-optogte, se prokureurs het vandag in die stampvol Grondwethof gaan argumenteer dat die besluit, om sy borgtog te weier, ongrondwetlik was.
Só lank sit jy in die verkeer
Die studie het data van onder meer Suid-Afrikaanse stede ontleed en gedetailleerde tabelle van verkeersopeenhopings saamgestel. Dit toon onder meer watter stede se inwoners die langste in verkeersknope sit.
[Foto’s] Vier vas vir duisende krewe sonder permit
Vier verdagtes is in twee afsonderlike voorvalle in hegtenis geneem nadat duisende krewe in hul besit gevind is.
‘Swartste maand ooit’ vir boere
“Dringende optrede moet beslis kom, van die regering en die Suid-Afrikaanse Polisiediens se kant. Julle planne werk nie meer nie!”
[Foto’s] 99-jarige se vreemde versoek
Almal het ʼn wenslysie van dinge wat hulle nog graag wil doen. Sommige mense wil graag oorsee gaan vakansie hou en ander wil uit ʼn vliegtuig spring. Maar dié 99-jarige vrou se wenslysie lyk so bietjie anders.
Duisende eis ‘rassistiese woordvoerder’ se kop
Nagenoeg 2 500 mense het in een dag hul stemme by AfriForum gevoeg in ʼn beroep op minister Fikile Mbalula, minister van sport en ontspanning, om sy woordvoerder af te dank ná ʼn “rassistiese” uitlating op sosiale media.
Agter die skerms van talle legendes se loopbane
ʼn Kykie na die lewens en loopbane van Afrikaanse musieklegendes.
Melkbosstrand-egpaar tydens rooftog geskiet
ʼn Onderwyser van die Wes-Kaap en sy vrou is albei gewond toe hulle Sondag in die vroeë oggendure deur gewapende rowers in hul huis in Melkbosstrand geskiet is.
Reis tussen Kaapstad en Pretoria is nou makliker as ooit
Aandag alle baanbrekers: reis moeiteloos tussen Pretoria en Kaapstad!
Obama’s sluit boekooreenkoms
Die woordvoerder van Penguin wou nie bevestig of die boeke memoires gaan wees nie.
Hoop vir boeties met seldsame immuungebrek
“Dit is uit mense se hande – geen mens en geen medisyne kan help nie; hulle sal net die Here se genade hê, want dis nét sy genade wat red.”
Druk in Auckland is nou op die Proteas
ʼn Moeilike kolfblad en ook uitstekende kolfwerk het Woensdag die eendagwedstryd in Hamilton gekenmerk waar die Proteas teen Nieu-Seeland moes wen om ʼn kans te hê om boaan die wêreldranglys te bly.
[Resepte] “Kentucky”-hoender
Tuisgemaakte hoender is altyd meer smaaklik. Selfs die kinders sal van dié hoender hou.
Fica-wet goedgekeur; LP’s maan Zuma om te teken
“Dit is net omdat die Guptas gesê het die wet moet nie geteken word nie.”
Kempton Park-moord: Oorledene se naam bekend
Die polisie het die naam bekendgemaak van die 29-jarige vrou van Kempton Park wie se liggaam Maandag met verskeie steekwonde in haar huis aangetref is.
Regstelaksie moet reggestel word
Die aanstelling van mense bloot op grond van rasseteikens, lê aan die wortel van die verswakking van die staat, tot op die punt waar daar nie meer doeltreffende dienste aan die burgery gelewer kan word nie.
Jong man sterf in fratsongeluk op plaas
“Hy net nog gelewe. Hy het aan sy rug en borskas gevat.”
Seun (13) se gesig glo deur boelie vergruis
“Die wangbeen onder sy regteroog is vergruis en hy sukkel om uit die oog te sien. Hy lyk maar baie sleg.”