Min dinge maak ʼn kinderhartjie so bly soos ʼn nuwe speelding, maar vir die behoeftige kleuters by Ons Plek-gemeenskapsentrum in die Strand is dit nie altyd beskore nie. Daarom was dit ʼn blye dag by die sentrum toe hulle hul grootste skenking speelgoed nóg ontvang het.
Alles vir die maand Maart 2017
DA takel ANC-hoofsweep in NW oor plaasaanvalle
“Die belaglike regverdiging van plaasaanvalle en -moorde is bloot ʼn rookskerm om die ANC se mislukking om alle mense in landelike gemeenskappe veilig te hou, te verdoesel.”
Plaaslike bekendstelling: Toyota C-HR – mooi moderne modes
“Ultramodern” en “ʼn taai klap in die tradisionele gesig” – só skryf Brendon Staniforth oor die splinternuwe Toyota C-HR. Hier is ʼn eerste kykie.
Vragmotorstaking: Memorandum later oorhandig
Ontstoke steenkoolvragmotorbestuurders het Woensdagoggend chaos op Gautengse paaie en veral in Pretoria veroorsaak toe talle vragmotors opgeruk en paaie op hul pad na die Uniegebou geblokkeer het.
Nuuskommentaar: Grondroof: Het Zuma vet middelvinger by ANC gekry?
Kan ons nou weer vryer asemhaal nadat die ANC teen ’n EFF-mosie gestem het om die Grondwet te wysig om grondroof moontlik te maak?
[Foto’s] Karnaval in Rio
Die deelnemers het op die sypaadjies gehuil terwyl die beseerdes deur paramedici gehelp is.
Gedig: Dat alle liefde
Dat alle liefde moet verlore gaan
en wegwaai in die wye lug …
Polisiebeampte op pad werk toe doodgeskiet
Hy het na die naaste busstop geloop toe hy deur ʼn onbekende aantal verdagtes oorval en geskiet is.
Vandag se sportnuus
Die Proteas speel teen Nieu-Seeland in die vierde eendagkragmeting van die huidige reeks op Seddon Park in Hamilton.
Lesersbrief: Hoe gaan dit met die Afrikaner?
Die land is in ʼn krisis en daar sal beslis iets gedoen moet word en met nuwe oë gekyk moet word na selfbeskikking.
[Foto’s] Chaos op Pta-paaie oor vragmotorstaking
Talle hoofroetes na en van Pretoria word deur vragmotorbestuurders geblokkeer.
Vernietigende brand in Plettenbergbaai
Talle huise in Plettenbergbaai is vernietig as gevolg van ʼn reuseveldbrand en verskeie inwoners is na veiligheid gebring.
‘Wit mense het gewerk en betaal vir grond’
“Dit moet benadruk word dat regmatige eienaars vir hul grond gewerk en daarvoor betaal het. En hulle gaan nie daaroor jammer sê nie.”
Die reg om ʼn Afrikaner in Suid-Afrika te wees
Gee my as Afrikaner die reg om ’n Afrikaner in Suid-Afrika te wees. Is dit te veel gevra?
Hoogdrama kan in departement van finansies afspeel
Hoekom sal hy met ’n swaard oor sy kop leef en voortgaan om die een balanseertoertjie ná die ander te doen om te verhoed dat die ekonomie verder agteruitgaan en Suid-Afrika vanjaar wel tot rommelstatus afgegradeer word? Net Gordhan sal weet.
Gedagte vir die dag: Die Seun van die Allerhoogste
“Moenie bang wees nie, Maria,” het die engel gesê, “want God het besluit om jou te seën! Jy sal swanger word en ’n seun hê en jy moet Hom Jesus noem. Hy sal baie groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. En die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee.” (Lukas 1:30-32)