Een van die suksesvolste afrigters wat die Lions en die Goue Leeus die afgelope klompie jare gehad het, groet die franchise en die bond.
Alles vir Maandag 3 April 2017
Twee kritiek ná transitorooftog
Twee mans is in ʼn kritieke toestand nadat hulle Maandagoggend tydens ʼn transitorooftog in die Johannesburgse sakesentrum geskiet is.
‘Wit grondeienaars het ook regte’
Politici se mees onlangse uitlatings oor grondonteiening is so kommerwekkend dat dit nou duidelik is dat daar geen dispuut meer bestaan oor die kwessie van onteiening nie.
Tesourie ontken kernkraggerugte
Die nasionale tesourie het Sondag gerugte dat kontrakte vir Eskom se kernkragbouprogram onderteken is ten sterkste ontken.
Beveilig jou huis só die vakansie
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ʼn paar handige wenke gegee wat vakansiegangers in gedagte kan hou om hul eie, asook die veiligheid van hulle huise te verseker terwyl hulle uitstedig is.
Afrikaanse aktrise verras oor derde swangerskap
“Ek het nie probeer swanger raak nie, maar dis ook nie asof ek voorbehoedmiddels gebruik het nie. Ek sien dit as ʼn geskenk en nie ʼn skok nie.”
[Foto’s] Vrouewerktuigkundiges ‘diens’ jou kar, hare én naels
Terwyl jou kar versien word, kan jy sommer jou naels en hare ook laat versorg.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 3 April 2017
Twee nuwe liedjies pryk vandeesweek op die Maroela Media Afrikaanse Top 20.
[Foto’s en video] Só lyk ʼn motor ná ’n hoëspoed-botsing
Wanneer jy jaag en roekeloos bestuur, is jou voertuig ʼn dodelike gevaar wat die lewens van elkeen wat die pad met jou deel, bedreig.
Spookstad was glo eens hoofstad van Syroete
Chinese argeoloë glo hulle het die oorblyfsels van die hoofstad van die antieke Syroete gevind.
[Resep] Knoffelbrood
Ek het hierdie broodjies die eerste keer by ʼn vriendin geëet en toe sommer aangepas toe ek dit self begin maak het. Nou het ek darem ietsie wat ek kan saamvat na ‘n braai. En glo my, daar word gewoonlik ’n versoek daarvoor ingesit, skryf ʼn Maroela-leser, Madelene Venter.
Talle behandel ná chemikalieë by fabriek lek
Talle mense moes Maandag behandeling ontvang nadat chemikalieë glo by ʼn fabriek in Germiston aan die Oos-Rand gelek het.
Hond red talle trougaste van selfmoordbomaanvaller
Die bomme wat aan haar lyf was, het ontplof net voor sy by die saal waar die seremonie gehou is kon instap.
Woord van die week: intelligensie
Taaltoffie ondersoek die oorsprong van die woord, intelligensie.
[Foto’s] Boere in Williston: ‘God weet ons kan nie meer nie’
“Voer vir die diere, voer vir die mense, noem dit, ons kort dit. Enigiets sal help.”
Bloem-student doodgeskiet: ‘Ek vra nie vir God hoekom nie’
Die 18-jarige student wat Saterdag tydens ʼn rooftog by ʼn studentehuis in Bloemfontein doodgeskiet is, was alleen by die huis toe die rowers toegeslaan het.
Verkragter swaar gestraf
Hy het vroue ‘n saamrygeleentheid gebied, waarna hy met hulle na ʼn oop veld toe gery en hulle dan beroof en verkrag het.
Nuuskommentaar: Hoe bring jy ’n outokraat tot ’n val?
Intussen broei die “opstand” teen Zuma oor bykans die ganse veld.
Fleckie, Willie le Roux en Frik
“Ja, maar … “
Vandag se sportnuus
By die Miami Ope Tennistoernooi is die eindstryde die naweek gespeel.