Vanjaar kan ʼn waterskeidingjaar vir rugby in Afrika wees wat dié sportsoort onder die gewildste drie op die vasteland kan vestig.
Lees meerAlles vir Maandag 10 April 2017
Limpopoliga: harlooprugby lewer mooi drieë
Goeie hardlooprugby in die Blou Bulle se herskikte Boet Fick- Senior Liga is Saterdag met mooi drieë afgerond.
SuperSportreeks: ʼn vars nuwe klub- en provinsiale briesie
Die SuperSport-uitdaagreeks wat oor elf dae begin, is Maandag by die Bill Jardine-stadion in Johannesburg amptelik bekend gestel.
Wetsontwerp wil privaat eiendomsreg verder ondergrawe
Die vakbond Solidariteit is ernstig besorg oor die voorgestelde Wetsontwerp op die Regulering van Landbougrond.
Regering swyg oor rioolkrisis
’n Geskatte 4 200 megaliter rou riool daagliks in ons rivierstelsels opeindig omdat 82% van die land se rioolaanlegte nie aan toepaslike wetgewing en standaarde voldoen nie
OR Tambo-rooftog: Borgtog vir drie beskuldigdes
Drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle betrokke was in ʼn gewapende rooftog by OR Tambo Internasionale Lughawe in Maart, is Maandag vrygelaat op borgtog in die landdroshof in Kempton Park.
‘Intelligensieverslag’ oor Gordhan ondersoek
Sethlomamaru Dintwe, die nuwe inspekteur-generaal van intelligensie, het bevestig dat hy ondersoek instel oor ʼn “intelligensieverslag” wat pres. Jacob Zuma gebruik het om die voormalige minister van finansies Pravin Gordhan en sy span terug te roep van ʼn beleggersveldtog in Londen.
Hof beslis Prasa-raad moet weer ingestel word
Die hooggeregshof in Pretoria het Maandag ten gunste van Popo Molefe en vyf ander beslis dat hulle weer as raadslede van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) aangestel moet word.
Vloede in Prins Albert en omgewing
Die Prins Albert en Klaarstroom-omgewing in die Wes-Kaap is Sondagmiddag getref deur ’n geweldige donderstorm wat verskeie oorstromings veroorsaak het in die gebied.
Bloem-man kritiek ná pitbull-aanval
Paramedici is Maandagmiddag omstreeks 13:00 na ʼn toneel in Bloemfontein ontbied waar ʼn persoon deur honde gebyt is.
ToekomsVenster: Die besetene in Kapernaum
“Here, soms is ons as Christene en die manier waarop ons lewe die ergste blokkasie in die pad van die evangelie. Verwyder alles wat u saak ongeloofwaardig kan maak in my lewe.”
Zuma sê optogte wys ‘rassisme is ʼn werklikheid’
Pres. Jacob Zuma het Maandag gesê verlede week se optogte wat landwyd gehou is om te eis dat hy uit sy posisie verwyder word, is ʼn bewys dat rassisme steeds ʼn werklikheid in Suid-Afrika is.
Oom Herrie se kerrie: Hier steek ’n lelike ding sy kop uit
Daar is ’n gedempte gelag, maar die donkielongman hoor dit, en meen dis omdat hulle nie met sy vertoning beïndruk is nie, skryf Herman Toerien.
Nederlander op Mpumalanga-plaas vermoor
“Hulle het hom vir vyf lang ure gemartel en sy lyf rondgesleep op die vloer, ek kon dit hoor.”
Seun steeds kritiek ná leeu-aanval
Kristian Prinsloo (11) se ouma het die leeu van die seun afgestoei en sy lewe gered.
Alles wat jy wil en moet weet van SA se rommelstatus
Rommelstatus beteken nie alle beleggers gaan nou onmiddellik die hasepad vat nie, inteendeel ons kan ander beleggers vir staatskuld kry, maar teen watter koste?
Opposisiepartye verenig teen Zuma
ʼn Massa-protesoptog sal vandeesweek in Pretoria vanaf kerkplein tot by die Uniegebou gehou word om te eis dat Zuma uit sy posisie as president verwyder word.
[Video] Nuusleser maak skreeusnaakse blaps
ʼn Video van ʼn nuusleser se regstreekse blaps op versprei soos ʼn veldbrand op sosiale media.
Tuisfliek van die maand: Knysna
Dit word aanbeveel as jy op ʼn Sondagmiddag sommer net op jou rusbank wil lê en probeer vergeet van wat alles tans in ons politiek aan die gang is.
Geheime stemme vir mosie teen Zuma versoek
Verskeie senior ANC-lede en LP’s het glo aangedui dat hulle gewillig is om die opposisieparty se mosie van wantroue teen Zuma te ondersteun.