Pres. Jacob Zuma het pas op onoortuigende wyse die rassekaart probeer speel in die protesoptrede teen hom, en veral wit mense met die teerkwas bygekom.
Alles vir Dinsdag 11 April 2017
Kaapstad-waterkrisis: Stad verminder waterdruk
“Dit sal ʼn aantal opeenvolgende winters se goeie reënval neem vir ons damvlakke om te herstel en daar is geen waarborg dat ons die komende winter bogemiddelde reënval sal ervaar nie.”
Vandag se sportnuus
Ná die Amerikaanse Meesterstoernooi het Sergio Carcia opgeskuif na die 7de plek op die Wêreldranglys.
[Video] Dokter hardhandig van vliegtuig gesleep
Die video wys dan hoe die man deur twee bemanningslede uit sy sitplek gedwing word, voordat hy skreeuend in die paadjie tussen die sitplekke af gesleep word.
Landwye busstaking aangekondig
Duisende buspassasiers is gemaan om alternatiewe reëlings vir die komende Paasnaweek te tref aangesien talle busbestuurders vanaf Woensdag landwyd gaan staak.
Saru se besluit: Geen wenner, net verloorders
Wanneer iemand drooggemaak het, het die ouer mense altyd gesê “hy het sy eie bed opgemaak, nou moet hy daarin slaap”.
Xi en Trump darem op goeie voet
Uit die aard van die saak weet min mense presies wat alles in die gesprekke agter die skerms in pres. Donald Trump se buiteverblyfplek Mar-a-Lago in Florida tussen hom en die besoekende pres. Xi Jinping van China gesê is.
Slim én snaaks! Phil 101 die nuwe sitkom is hier!
Phil 101 gaan oor die doen en late van die mense wat werk by die eens glorieryke filosofie-departement aan die Sentrale Universiteit van Suid-Afrika (SUSA) met die skreeusnaakse veterane Pierre van Pletzen en Frank Opperman.
[Foto’s] Drie dood in skietery by skool
Die man het by sy vervreemde vrou se klaskamer ingestorm en lukraak begin skiet.
[Foto’s] Kawasaki beïndruk met sy Z900
Kyk, hierdie fiets moet jy maar versigtig benader. As jy jou sit gekry het en die versneller aggressief pluk, beweeg jy nogal vinnig oor die landskap, en die sagte uitlaatpyp help nie juis om jou bewus te maak van jou onverantwoordelike optrede nie, skryf Brian Cheyne.
[Resep] Slaai met rooi nierbone en mielies met ʼn Meksikaanse geur
Paasnaweek is om die draai en is dikwels ʼn tyd van samesyn en moontlik ʼn tafel vol familie en vriende. Hierdie samesyn is vir my een van die lekkerste aspekte van ʼn ete.
[Foto’s] Erg vernielde hond kry goeie huis
“Daar was navrae reg oor die land – van Kaapstad tot Durban wou mense die hondjie aanneem.”
Bolandliga: Ceres byt in die stof teen Roses
Ceres het Saterdag letterlik en figuurlik in die stof gebyt teen Roses United in die WitSentraalstreek van die Bolandse Grootuitdaagreeks.
Verlenging toegestaan vir kommentaar op ‘omstrede’ wetsontwerp op grondbesit
Die tydperk vir openbare kommentaar op die Wetsontwerp op die Regulering van Landbougrondbesit sal van 30 dae tot 60 dae verleng word.
Vier sterf in gru-ongeluk
Vier mense, onder wie twee kinders, is Maandag in ʼn gru-ongeluk op die N12 buite Stilfontein in Noordwes dood.
Rugbybaas by vulstasie beroof
André Rademan, die pasaangestelde rugbypresident van die Oostelike Provinsie Rugbyunie, is Maandag deur rowers by sy vulstasie in Port Elizabeth aangehou en beroof.
Gedagte vir die dag: Sien uit na die heerlikheid!
Ek weet vir seker dat ons huidige lyding hoegenaamd nie vergelyk kan word met die heerlikheid waarmee God ons gaan verras nie … Noudat ons verlos is, sien ons uit na ons toekomstige heerlikheid. (Romeine 8:18, 24, NLV)