Polisiebeamptes het glo die man in sy voertuig gejaag net voordat die ongeluk gebeur het.
Alles vir Dinsdag 18 April 2017
Só het verkeer op hoofweë gelyk
Duisende voertuie is Maandag op die land se hoofweë waargeneem terwyl Suid-Afrikaners teruggekeer het huis toe ná die Paasnaweek.
Praat van turbulensie
Wel hoe gaan ons, ons ontevrede met die stand van sake in Suid-Afrika wys? Stilswye of mekaar warm om die boordjie praat rondom die braaivleisvuur? Die toekoms gaan meer van ons vra, skryf Jannie Pelser.
Tien sterf in gru-ongeluk op N2
Drie van die oorledenes was kinders.
Zuma – die verskillende scenario’s
Die vraag is egter hoekom ʼn party wat al talle skandale van Zuma en ander lede verdedig het en ooglopend geen morele kompas meer het nie, nou skielik die lig sien en teen hulle leier sal stem.
Gedagte vir die dag: Geloof beteken om in God se teenwoordigheid te leef
Soos Ek by Moses was, so sal Ek by jou wees. Ek sal jou nie in die steek laat nie, jou nie verlaat nie … Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan. (Josua 1:5, 9)