Daar was toe ʼn sewende Britse en Ierse Leeu met Suid-Afrikaanse wortels.
Alles vir Donderdag 20 April 2017
ʼn Ma vertel: My seuntjie met outisme
“Ons was ʼn hele rukkie op die waglys, maar kon hom uiteindelik sien en ja – selfs toe ons geweet het wat hy vir ons gaan sê, was die oomblik dat hy die woord outisme noem vir ons oorweldigend en baie moeilik om te aanvaar.”
Emosionele dogter getuig oor moord op pastoor-ma
“Selfs terwyl hy haar aangeval en agtergekom het ʼn buurman neem hom op ʼn selfoon af, het hy slegs ʼn klapmus oor sy gesig getrek en haar aanhou steek.” – Staat
‘Jagongeluk’-saak: Man weer in hof
Stefan Hepburn, die man wat op aanklag van moord teregstaan nadat hy glo per ongeluk ʼn plaaswerker tydens ʼn jagtog doodgeskiet het, het Donderdag weer in die Modimolle-landdroshof in Limpopo verskyn.
[Foto’s] Padtoets: Suzuki Grand Vitara 2.4 Summit outo
Dié Suzuki bied dieselfde resultate as sy mededingers, maar gebruik ʼn ander formule, skryf Brendon Staniforth.
Uitslag van referendum in Turkye hou uitdagings vir Weste in
Westerse lande het Turkye nodig om massa-immigrasie te bekamp en vrede na die Midde-Ooste te bring, maar met ’n toenemend outokratiese regering staan die verhouding tussen die Weste en Turkye voor groot uitdagings.
Vermiste SA jagter: DNS-uitslae bekend
Scott van Zyl, ‘n beroepsjagter van Limpopo, het op 7 April tydens ‘n jaguitstappie in Zimbabwe vermis geraak.
Eiendomsmagnaat sterf ná aanval
Cosmas Cavaleros, eiendomsmagnaat en hoof van The Cavaleros Group, is oorlede byna twee maande nadat hy by ʼn winkelsentrum, in die ooste van Pretoria, se parkeerterrein aangeval is.
Panayiotou-beskuldigde vermoor glo ook bejaarde
Sinethemba Nenembe, ʼn beskuldigde in die moordverhoor van Jayde Panayiotou, het Woensdag eers in die hooggeregshof in Port Elizabeth verskyn op ʼn ander moordklag.
[Foto’s] Een jaar ná baanbreker-operasie: ʼn Vol lewe wag op klein Leah
“Die Here was so goed vir ons, en het in al ons behoeftes voorsien. Sy genade was werklik vir ons genoeg gewees.”
Leeu-aanval: Seun steeds in koma
“Ons kan net in nederigheid vra dat almal aanhou bid.”
Julia Roberts weer die mooiste vrou
Net mooi 26 jaar nadat die Amerikaanse aktrise Julia Roberts die eerste keer as die tydskrif People se mooiste vrou in die wêreld aangewys is, pryk sy vanjaar vir die vyfde keer op die voorblad van dié tydskrif.
Het Serfontein-hulle rede om te bly?
Die Springbok-uittog duur voort, nuwe kiesbeleid of te nie.
Hoendervel, hoendervleis
Wat gee jou hoendervel? Taaltoffie stel ondersoek in.
Identiteit van HuffPost-blogger bekend
Die ware identiteit van Shelley Garland, die skrywer van die omstrede blog wat deur die Huffington Post geplaas is en wyd kritiek ontlok het, is Woensdag bekendgemaak.
Vrou (67) kritiek ná eie hond haar verskeur
Volgens ‘n woordvoerder van IPSS Medical Rescue is dié voorval een van die ergste hondeaanvalle wat hy al gesien het.
Nuuskommentaar: Wat kan van Afrikaanse kerke oor Zuma verwag word?
Gaan Angus Buchan die komende naweek met sy saamtrek van moontlik meer as ’n miljoen mense buite Bloemfontein steeds satynhandskoene oor die Zuma-kwessie dra?
[Resep] Visslaai
Die hele gesin sal heerlik eet aan hierdie slaai – ertjies en al!
“SAOU neem nou ander standpunt in,” maan Solidariteit in brief aan hoofde
Indien die SAOU-hoofde met hierdie nuwe standpunt, soos vervat in hul hofstukke volhard, gaan die geskiedenis hulle hard oordeel as die leierskap wat die einde van Christelike onderwys in Suid-Afrika help bewerkstellig het.
DA eis Motsoeneng se kop
Hlaudi Motsoeneng se perskonferensie is gronde dat die SAUK hom dadelik kan afdank, aangesien hy die openbare uitsaaier se gedragskode oortree het, het die DA Woensdag gesê. Motsoeneng meen intussen egter hy sou maklik die president van die land kon word.