Taaltoffie stel ondersoek in na die gebruik van “astrologie” en “astronomie”.
Alles vir Donderdag 27 April 2017
Polisie maan motoriste: Wees gewaarsku
ʼn Waarskuwing is Woensdag aan motoriste landwyd uitgereik.
Pa gevonnis vir verkragting van eie dogter
Volgens die polisie kon die Wes-Kaapse pa daarin slaag om die dogter te oortuig dat hy niks verkeerds doen wanneer hy haar verkrag nie.
Gedagte vir die dag: Geloof maak vergifnis moontlik
Moenie toelaat dat julle bitter word nie. Beteuel jou humeur en as jy dalk jou humeur verloor, moet jy nie kwaad bly nie. Moenie mekaar vloek of slegte dinge vir mekaar sê nie. Moet ook nie iets doen wat vir ’n ander een sleg is nie. Behandel mekaar mooi en goed … Sien mekaar se foute oor net soos God julle foute oorgesien het omdat julle Jesus s’n is. (Efesiërs 4: 31–32, Die Boodskap)
GLRU-liga: Polisie sorg vir grootste verrassing
Johannesburg Polisie het vir die grootste verrassing in die afgelope naweekronde van die Goue Leeus-rugbyunie (GLRU) se Pirates-grootuitdaagreeks (PGU) gesorg.
WP-liga: Goue Bekerspan kom sy tier teë
Een van die Westelike Provinse se twee spanne in die afgelope Goue Bekerreeks het sy tier teëgekom in die jongste ronde van die bond se Superliga A.