Die landdros wat vandag die saak aangehoor het, het homself van die saak onttrek omdat hy vrees vir die veiligheid van sy familie.
Alles vir die maand April 2017
Highlanders mors ook met SA se naasbestes
Die Stormers het Vrydagoggend in Dunedin weer ʼn vyftigtal afgestaan na verlede week se drag slae teen die Crusaders, en het teen die Highlanders met 14-57 hulle derde opeenvolgende wedstryd verloor.
Verootmoediging: Towerstaf of noodkreet?
Gesonde debat oor hierdie saak is goed. Dit is wonderlik om mekaar te kan wys op die positiewe dinge wat op 22 April gebeur het en gesê is. Dit is egter ook noodsaaklik om mekaar in liefde te kan wys op dit wat nie Skriftuurlik was nie sonder om emosioneel te raak oor jou persoonlike belewenis daarvan.
Kleuter in hospitaal ná hy in swembad beland
ʼn Kleuter is Donderdagmiddag in ʼn ernstige toestand na ʼn hospitaal in Durban gehaas nadat hy by die gesin se huis in die swembad beland het.
[Foto] Dít is hoekom jy ʼn helm moet dra
As jy motorfiets ry of ʼn sportsoort beoefen wat adrenalienbelaai is, is dit altyd ʼn goeie besluit om ʼn helm te dra, maak nie saak of jy net gou om die blok gaan ry nie. Hierdie mense se helms het beslis hul lewe gered …
Die wêreld in foto’s – 28 April 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Man bly aan vrou se sy ongeag kanker-isolasie
“Op die eerste dag het hy in die tuin gesit en met haar gepraat deur die venster. Die laaste twee dae het hy ʼn tafeltjie en stoel tot voor die deur getrek en met haar gesels,” vertel die egpaar se dogter.
[Video] Betoging voor Coligny-hof
ʼn Groep mense het Vrydagoggend voor die Coligny-landdroshof in Noordwes betoog voor die hofverskyning van twee mans wat teregstaan vir die moord op ʼn 12-jarige seun.
Vir wie moet die ondersteuners glo?
Dis enige afrigter en speler se nagmerrie wanneer oud-spelers en gewese (en ook huidige) afrigters hul mond uitspoel oor die stand van rugby.
Fokus op gesinne noodsaaklik
Die FAK se konferensie oor “Gesonde gesinne vir ’n gesonde toekoms” kan nie op ’n beter tyd kom nie, skryf dr. Henk Gous.
Lugredery skik ná dokter van vliegtuig gesleep is
Nadat ʼn dokter vroeër vandeesmaand hardhandig van ʼn vliegtuig gesleep is en ʼn video daarvan opspraak gewerk het, het die lugredery vandeesweek geskik.
‘Zim-soldate’-uitlating lei tot diplomatieke relletjie
Zimbabwe se ambassadeur in Suid-Afrika het sy ongelukkigheid te kenne gegee oor Fikile Mbalula, minister van polisie, se uitlatings.
Man sterf toe motor teen trok bots
ʼn Man is Vrydag in die vroeë oggendure dood nadat sy motor op die N1 Suid in Centurion van agter teen ʼn vragmotor gebots het.
Woord: Gekonfyt
Gekonfyt wees in iets – Taaltoffie kyk na die interessante herkoms van dié uitdrukking.
Debuutbundel: ’n ope brief aan Dorian Gray
Soos in die roman word die grense tussen werklikheid, verbeelding en kuns in die gedigte dikwels oorskry.
[Resep] Ongebakte grondboontjieblokkies
Hierdie resep is perfek vir die langnaweek – so ietsie soets gaan mos goed saam met kuier en rus!
Spur sê jammer en kondig aksieplan aan
Die organisasie het gesê hy het sedert die voorval aan ʼn aksieplan gewerk om sy “tekortkomings in die hanterings van die saak aan te pak”.
Wanneer kompleksdrome kompleksnagmerries word
Daar is verskeie aspekte wat jy moet oorweeg voordat jy ‘n ooreenkoms teken vir ‘n plek in ‘n woonplek in ‘n kompleks.
Coligny: Seun se identiteit steeds nie bekend; mans in hof
Die 12-jarige seun wat in Coligny in Noordwes dood is nadat hy na bewering van ʼn bewegende bakkie afgespring het, was teen Donderdagmiddag, ʼn week ná sy dood, steeds nie geïdentifiseer nie.
Nuuskommentaar: Stryd teen Zuma voor groot toets op Werkersdag
’n Tradisionele gebruik tydens Cosatu se tradisionele hooffunksie tydens sy jaarlikse Meidagviering het nou onverwags vir pres. Jacob Zuma en die ANC ’n baie warm patat geword.