Omstanders het gesê hulle kon daarin slaag om die hek van die kind af te lig voordat paramedici opgedaag het.
Alles vir die maand April 2017
Daling in brandstofprys aangekondig
Die departement van energie se aankondiging Saterdag dat brandstofpryse op Woensdag 5 April sal daal, is welkome nuus vir motoriste so kort voor die Paasnaweek.
Verbeterde Bulls se vroeë oorheersing nie genoeg
En toe begin die Chiefs hardloop … en klop hulle die Bulls maklik nadat die Pretorianers vir 60 minute gehardloop, geduik en alles oorheers het maar nie ʼn drie kon druk nie.
‘Landsburgers se stemme moet nóú gehoor word’
“As hierdie nie ʼn bepalende oomblik is in ons land nie, sal niks ooit ʼn bepalende oomblik wees nie.”
Vereeniging-man ure voor kleindogter se geboorte doodgeskiet
“Dit maak die familie se droefheid oor sy dood soveel erger. Hy gaan haar nooit ken nie en erger nog, sy kleindogter sal nooit haar oupa ken nie.”
Danré se skopskoen laat Franse telbord rol
Danré Gerber se skopskoen het Vrydag, soos hy gereeld doen, weer die telbord in die Franse Pro D2-liga laat rol.
Drie in hof ná aanval op Limpopo-kleinhoewe
Drie mans het Vrydag in die Tzaneen-landdroshof verskyn in verband met die aanval Dinsdag op ʼn kleinhoewe buite die dorp waartydens ʼn vrou in haar gesig geskiet is.
24 dood, 80 beseer in motorbom-aanval
Minstens 24 mense is dood en meer as 80 beseer toe ʼn bom Vrydag by ʼn mark in Parachinar, Pakistan, ontplof het.
Sassa-krisis: Dlamini ontken sy het sperdatum gemis
Die hof het Bathabile Dlamini beveel om in ʼn verklaring te verduidelik hoekom sy nie persoonlik verantwoordelik gehou moet word vir die Sassa-krisis en die koste van die hofaansoek uit haar eie sak moet betaal nie.
Uiteindelik ʼn rugbykampioen – ná twee hofsake
Dis twee hofsake en byna ʼn maand later, maar 2017 se Oos-Kaapse Super 12-reeks het uiteindelik ʼn wenner.
Twee dood, 9 beseer in N12-botsing
Twee mense is dood en nege ander beseer toe vier voertuie Vrydagmiddag op die N12 buite Fochville in Gauteng gebots het.
Gedagte vir die dag: Die hemel is waar God is
U het die hemel gemaak, die hoogste hemel en sy hele leërmag, die aarde en alles daarop, die oseane en alles daarin. U laat hulle almal lewe; die hemelse leërmag buig voor U. (Nehemia 9:6)