Die nuwe Tucson is wel nou in sy tienerfase en het, nes ʼn kind, ook duurder geword. Ook net soos ʼn tiener mooier en meer volwasse en met goeie maniere, skryf Brendon Staniforth.
Alles vir Vrydag 5 Mei 2017
Franse verkiesing plaas kollig op langtermyn-vraagstukke
Die vraag is egter, net soos in verlede jaar se Amerikaanse verkiesing: Wie gaan stem? Die wegblystem gaan Sondag in die Franse verkiesing ’n wesenlike invloed op die verkiesingsuitslag
Luister: Die spanningsdrama ‘Vuurvreters’ is hier
Maak jou gereed vir ʼn nuwe spanningsverhaal wat jou hoendervleis sal gee en jou vasgenael sal hou… ʼn Heerlike spioenasieradiodrama begin binnekort.
Publiek en sakelui pak kragreus in hof
Vertoë deur ’n reeks ander partye, hoofsaaklik sakeondernemings wat nadelig deur kragonderbrekings geraak word, is ook deur die Noord-Gautengse hooggeregshof aangehoor.
Julius Malema weer in hof
Julius Malema, leier van die EFF, het Vrydag weer in die hof verskyn en kort daarna voortgegaan met uitsprake wat juis tot sy hofverskynings gelei het.
‘Diewe’ probeer beampte met ‘plan’ fnuik
Twee vermeende diewe het Donderdag hul rieme in die ooste van Pretoria styfgeloop toe hulle probeer het om ʼn veiligheidsbeampte te fnuik.
Kan die Bulls die geskiedenis herhaal?
Elke rugbyspan het ʼn span wat hy liefs wil vermy.
Pretpark moet miljoene opdok ná seun se dood
In die hofdokumente word ook genoem dat talle ander mense ook al noue ontkomings op dié einste rit gehad het.
Supersport fokus sterker op speler as op uitslae
Die breë Suid-Afrikaanse rugbypubliek fokus waarskynlik sterker op die vertoning van ʼn enkele speler as op enige uitslag in die naweek se kragmetings in die Supersportreeks.
Gigaba: ‘Kabinetskommeling raak nie rand’
Gigaba het aangevoer die rand was nog altyd wisselvallig.
Edcon hef klubgelde onwettig: Wat gebeur nou?
Edcon het miljarde verdien uit die klubgelde wat gehef is op rekeninge wat by Edgars en Jet geopen is.
Kabinetskommeling: Hof hoor oor ‘intelligensieverslag’
Zuma hou vol dat dit sy grondwetlike reg as president is om aan te stel en af te dank wie hy wil en dat sy besluit om Gordhan en Jonas af te dank ʼn uitvoerende besluit wa
[Resep] Maalvleispoffertjies
ʼn Heerlike peuselhappie vir die komende naweek!
Nuuskommentaar: Hoeveel houe op die ken kan Zuma vat?
Tog moet die gebeure die onrus in hom laat broei – gaan hy enduit deur sy eie hofpogings uit die tronk kan bly?
Hof genader oor Pta-stortingsterrein
Dit blyk dat die slegte reuk en plaag van vlieë waaroor inwoners van die noordelike voorstede kla grotendeels toegeskryf kan word aan ʼn groep wat werksaamhede by die stortingsterrein ontwrig het.
Voorlopige ondersoek oor kinderhuisaantygings dán bekend
Die departement van maatskaplike ontwikkeling sal eersdaags sy bevindinge bekend maak van ʼn voorlopige ondersoek nadat drie meisies wat glo inwoners is van ʼn bekende kinderhuis in Vereeniging, Gauteng, verskeie aantygings oor die toestand daar in ʼn selfoonvideo gemaak het.
Universiteite se taalbeleid maak klug van Grondwet
Die onreg wat die US Afrikaanssprekendes aandoen is onbetwisbaar. Dit is ʼn droewe feit. Afrikaanssprekendes kan nie anders nie as om te sê tot hiertoe en nie verder nie.
[Video] Bryan Habana: ‘Ek is nie dood nie’
“Dit is ongelooflik ontstellend dat mense sulke gerugte kan uitdink wat so ʼn groot impak op iemand se lewe kan hê.”
Parys-boere: ‘Hulle het toe nog gelewe’
Hy het gesê hy het met sy aankoms die twee verdagtes agter op ʼn wit bakkie sien lê.
Woord: skrobbering
Taaltoffie stel ondersoek in na die woord, “skrobbering”.