Ghana het Saterdag seker gemaak dat hy Rugby Afrika (RA) se Streekreeks Wes 1 wen toe hy Togo in Accra geklop het.
Lees meerAlles vir Sondag 7 Mei 2017
Suid-Afrikaners kry 22 uit 27 vir Montpellier
Suid-Afrikaners het Saterdag 22 uit die 27 punte vir die gewese Springbokafrigter Jake White se span, Montpellier Hérault, in die Franse Top14-liga aangeteken.
Life Esidimeni: 91% uit NRO’s verwyder
Altesaam 91% van die oorblywende Life Esidimeni-pasiënte is na geskikte fasiliteite oorgeplaas en ongeveer 20 nie-regeringsorganisasies (NRO’s) waar hulle voorheen versorg is, is toegemaak.
Flames en Jaguars sorg vir netbal-hoogtepunt
Die hoogtepunt van die naweek se derde ronde van die Netbal-premierliga waar hoë tellings nie ongewoon was nie, was Vrydag se taai stryd tussen Noordwes se Flames en die Jaguars van Noord-Gauteng.
Jaagduiwels op N12 vasgetrek
Vier motoriste wat betrap is dat hulle vinniger as 160 km/h ry, is die afgelope naweek op die N12 in Alberton in hegtenis geneem.
Huldeblyke stroom in ná vier van Phalaborwa sterf
“Ons harte is baie, baie seer vanaand, maar ons weet daar waar julle vanaand is, ruil julle nie plekke met ons nie. Ons gaan elke sonskynglimlag van julle mis.”
Pa vas oor dogter (2) se moord
Volgens ‘n provinsiale polisiewoordvoerder is die man onlangs uit die tronk vrygelaat en het hy versoek om tyd met sy dogter deur te bring.
Premier kap na Afrikaners tydens Coligny-begrafnis
Supra Mahumapelo, die premier van Noordwes, het Sondag tydens sy toespraak by die begrafnis van Matlhamola Jonas Mosweu (16) in Coligny na Afrikaners gekap.
[Foto’s] 32 skoliere sterf in busongeluk
Minstens 35 mense is dood nadat ʼn bus Saterdag in die Meatu-distrik in die noordelike deel van Tanzanië beheer verloor en by ʼn wal afgerol het.
Man kritiek ná rusie met padwerkers
ʼn Man is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal gehaas nadat hy in die kop geskiet is tydens ʼn beweerde rusie met padwerkers in Durban, KwaZulu-Natal.
Vyf vas toe polisie tydens huisrooftogte toeslaan
Vyf verdagtes is Saterdagaand in hegtenis geneem nadat die Gautengse polisie op drie huise toegeslaan het terwyl daar ʼn huisroof aan die gang was.
Skok ná gesin, onderwyser se dood
ʼn Ouerpaar van Phalaborwa in Limpopo, hul jongste kind en ʼn leerlingonderwyseres van die Laerskool Phalaborwa is Saterdagaand in ʼn gru-botsing oorlede.
Slegs vier nog onoorwonne in Supersportreeks
Slegs vier spanne is ná drie weke nog onoorwonne in die SA Rugbyraad se Supersportreeks – twee in die Noorder- en een elk in die Sentrale en Suiderafdeling.
Daar is GROOT probleme op Loftus
Erosie vind nie oornag plaas nie, dit neem jare vir die grond om weg te kalwe.
Een tydens huisroof doodgeskiet
“Die verdagtes het koevoete en vuurwapens by hulle gehad. Hulle het na bewering van die slagoffers met die agterkant van ‘n vuurwapen geslaan en gedreig om hulle te skiet.”
VN gevra om rasseuitsprake in SA te ondersoek
“Ons mag mos nie maak of dit reg is as Jacob Zuma sê alle probleme het begin toe Jan van Riebeeck hier aangekom het nie. Ons mag nie stilbly as Julius Malema sê sy doel is om wit mense se vrede te versteur en wit mense moet besef dat hulle net besoekers hier is nie.”
1 sterf, 6 beseer tydens gru-botsing
Met paramedici se aankoms op die toneel was die bestuurder van die motor steeds in die wrak vasgekeer.
Gedagte vir die dag: Jou pad sal helderder word
Ek laat die blindes loop op ’n pad wat hulle nie ken nie, Ek laat hulle op paaie gaan wat vir hulle onbekend is. Ek verander die donker voor hulle in lig en Ek maak die ongelyk plekke gelyk. (Jesaja 42:16)