“Moenie stilhou of uit jou voertuig klim nie.”
Alles vir Dinsdag 9 Mei 2017
Man sterf, skoolkinders beseer toe taxi, bakkie bots
Een man is dood en 13 ander, onder wie 11 skoolkinders, is beseer toe ʼn taxi en ʼn bakkie gebots en ʼn voetganger getref het.
Vandag se sportnuus
Superrugby – Die jongste punteleer vir die Suid-Afrikaanse groep lyk só…
Om sepies en films te verseker
Versekering is eintlik maar ʼn vertrouenskontrak … een van my voordele is dat ek nou al in die mark is vir 20 jaar. Jou woord moet jou waarheid wees.
Uitdrukking: Eers mens, dan langoor
Taaltoffie stel ondersoek in na die uitdrukking “eers mens dan langoor”.
Nuuskommentaar: Coligny – Dis ’n geval van ras, stupid! Of is dit so eenvoudig?
Die gebeure in Coligny toon dat rassespanning soms vlak onder die oppervlak kan broei en net ’n vonkie nodig het om te ontbrand. Dit help ook nie dat politici, soos die president self, die rassetamboer bly moker op so ’n manier dat polarisasie aangeblaas word nie.
WP-liga: minder bekendes maak stem vroeg dik
Twee minder bekende klubs is besig om hulle vroeg-vroeg te laat geld in die Westelike Provinsie-rugbyunie (WPRU) se Superliga A.
Pa skiet rower dood: ‘Ons moes veg vir ons lewens’
“My oudste dogtertjie is ’n held want toe sy die skote hoor toe vat sy haar jonger sussie, rol hulle toe in ʼn kombers en kruip onder die bed weg.”
Geweld teenoor joernaliste veroordeel
“Joernaliste het ʼn moeilike taak om hulself dikwels in plofbare situasies te begewe om sodoende die res van die land in te lig oor die gebeure.”
[Video en foto’s] Man ná twee dae van brug af gered
ʼn 24-jarige man wat glo twee dae lank hoog bo die water onder ʼn brug in Durban, KwaZulu-Natal, vasgesit het, is Maandag tydens gewaagde reddingspoging gered.
Gedagte vir die dag: Luister, en God sal praat
Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel. (Jesaja 43:1)
KZN-liga: Newcastle wen eerste; groentjie wéér
Newcastle Highlanders het Saterdag sy eerste oorwinning vanjaar in die KwaZulu-Natalse Rugbyunie (KZNRU) se Premierliga behaal; en die nuweling in die liga, Richardsbaai, het nóg ʼn slag een van die ouer ingesetenes laat tuimel.