James Jahn, Marli van Breda se voormalige kêrel, het Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof getuig in die moordverhoor van Henri van Breda.
Alles vir Donderdag 11 Mei 2017
Heelwat vrae voor interessante Supernaweek
Hierdie naweek is, in ag genome die laagtepunt waarin Suid-Afrikaanse rugby hom bevind, een van die interessantste naweke van die seisoen wat voorlê.
Op reis deur Egipte: Sinai, die berg van Moses
Jy klim vir so drie ure en dan is jy bo-op die berg Sinai, of Horeb, waar die Here vir Moses die Tien Gebooie gegee het. Baie mense klim in die nag op om die sonsopkoms daarbo te sien.
Man geskiet, gesin in kluis toegesluit tydens plaasaanval
Die verdagtes het glo gedreig om die meisie met ʼn strykyster te brand.
Uit die almanak wegloop
“Uit die almanak wegloop”, wat beteken dit?
Man op KZN-plaas vermoor
ʼn Man (64) is Woensdagaand op sy plaas, Tatoon, in die Bulwer-omgewing in KwaZulu-Natal doodgeskiet.
Waarskuwing: Skokspeletjie lei glo tot tienerselfmoorde
Die laaste taak waarmee die speletjie voltooi word, is selfmoord.
Tel jou woorde: ʼn Ode aan die moeder
Sondag is dit Moedersdag. ʼn Dag vir moeders. ʼn Dag van erkenning en dank en viering, waarop ons eer betuig aan die vrou wat ons nie vermoor het nie, al het sy (meer as een keer) rede gehad om dit te doen.
SAUK 8: Hlaudi moet sê hoekom hy nie moet opdok
“Daar is geen rede dat die belastingbetaler hiervoor moet opdok nie.”
Kruger-leeu steeds soek
Die Mpumalanga-park-en-toerisme-agentskap (MPTA) het ʼn beroep op boere in die Komatipoort-omgewing gedoen om steeds op die uitkyk te wees vir een van die vyf jong leeumannetjies wat vroeër vandeesweek vermoedelik uit die Krugerwildtuin ontsnap het.
[Video] Suzelle en Riaan Cruywagen leer jou ontspan
In hierdie video kuier Suzelle met niemand anders nie as die bekende nuusleser Riaan Cruywagen.
Bouwer Bosch oor Loxton, Leandie en die lewe
“Wat ek al geleer het in my kort tyd in die bedryf is dat bitter min mense in jou drome glo.”
[Foto’s] Dié vier gesoek vir moord
Die twee mans en twee vroue word gesoek in verband met ʼn moord wat Maart 2016 gepleeg is.
Ma vermoor toe sy glo dief betrap
ʼn Ma van twee jong seuns is Dinsdag in haar huis in Eversdal in Durbanville vermoor.
Hiér is die herfs op sy mooiste
Herfs se bekoring lê nie net in die seisoen self nie, maar ook in die oorgang na winter wanneer die meeste blare al afgeskud is en onder jou skoene kners…
‘Ultimate Braai Master’-wenners aangewys
Die wenners van die vyfde seisoen van die TV-reeks The Ultimate Braai Master is Woensdag aangewys.
Ma vas wat baba in toilet laat
Die vrou is by haar werkplek in hegtenis geneem.
Kabinetskommeling: Zuma wil appelleer
Zuma moes teen vandag (Donderdag) die redes aan die DA se regsverteenwoordigers verskaf en moet ook die koste van die aansoek betaal.
[Wen] Gaan vir Goud-konsert draai by Emperors Palace
Bobby van Jaarsveld, Riana Nel, Adam en Robbie Wessels is op 20 Mei by Emperors Palace te sien in die Gaan vir Goud-musiekkonsert.
Nuuskommentaar: Rassisme: Kruis wen ek, munt verloor jy
’n Rassistiese, kleptokratiese en kannibalistiese ekonomie gaan bly noustrop trek en die kreeftegang gaan totdat dit inplof.