Die loting is gedoen vir die 2019 Rugbywêreldbekertoernooi in Japan.
Alles vir Donderdag 11 Mei 2017
AfriForum Jeug: ‘Nazi-plakkate is onvanpas’
“AfriForum Jeug veroordeel alle vorme van rassisme en diskriminasie, ongeag die ras of geslag wat hulself daaraan skuldig maak.”
Motsoeneng dán ondersoek
Die omstrede voormalige uitvoerende bedryfshoof sal moet pa staan vir aantygings dat hy gelieg het oor sy akademiese kwalifikasies en sy eie salaris onregmatig verhoog het.
Inmeng-aantygings by Opod ondersoek
Twee hoofde sal voor die parlement moet verskyn in verband met aantygings dat daar glo ingemeng word met ondersoeke wat teen polisiebeamptes uitgevoer word.
Welvaartbelasting – kan Suid-Afrika dit bekostig?
Farrand meen Suid-Afrika se bestaande belastingbasis kan verbeter deur bloot meer op die doeltreffende bestuur en administrasie van boedelbelasting te fokus. Dit sal ook help as belasting wat reeds ingevorder is, reg aangewend word.
Gedagte vir die dag: Jy moet, maar Hy sal
As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie. (Jesaja 43:2)
Mannetjies Roux sou mos in sy bronwater stik
Die legendariese Mannetjies Roux sou mos in Biesiespoort se verkwikkende bronwater stik as dit in sy dae gebeur het.
Zimbabwe: Magstryd vroeg op die spits gedryf
Die magstryd om Zimbabwe aanstaande jaar in die SA Rugbyunie (Saru) se reeks om die Goue Beker te verteenwoordig, kan vroeg al op die spits gedryf word as die onoorwonne voorlopers mekaar Saterdag voor die bors vat.
Vrystaatliga: Twee driekunste in honderdtal
Albei vleuels het driekunste behaal in die honderdtal wat die Shimlas Saterdag op Shimlapark teen Crusaders in die Vrystaatse Stadsliga aangeteken het.