Roger Federer het bekend gemaak dat hy nie vanjaar op klei in aksie sal wees nie.
Alles vir Woensdag 17 Mei 2017
Man op plaas doodgeskiet, vrou gewond
Plaaslike buurtwagte het hulle na die toneel gehaas en paaie afgesper in ʼn poging om die aanvallers vas te trek.
‘ANC gebruik interne magte om land te destabiliseer’
“Die huidige regering misbruik interne magte om gemeenskappe te destabiliseer onder ʼn rookskerm van rassisme waar misdadigers sover gekry word om te stroop, brand te stig en vrees in te boesem by gemeenskappe.”
AA hoop op goeie nuus vir motoriste
Die Automobiel-Assosiasie van Suid-Afrika (AA) het Dinsdag gesê die voorlopige aanduiding is dat motoriste einde Mei goeie nuus by die brandstofpompe te wagte kan wees, maar waarsku baie kan nog verander tot dan.
Nog 13 liggame uit myn gehaal
“Ons is nie seker hoeveel mense binne die myn vasgekeer is nie, maar hulle verwag daar kan meer wees.”
Gedagte vir die dag: Jy sal terugkyk en glo
So sê die Here, Hy wat ’n pad gemaak het deur die see, ’n deurgang deur die magtige waters … (Jesaja 43:16)