By die Italiaanse Ope is Rafa Nadal deur na die derde ronde nadat Nicolas Almagro ʼn kniebesering opgedoen het.
Alles vir Donderdag 18 Mei 2017
Motorfietsryer sterf in Rustenburg-botsing
ʼn 36-jarige man is dood nadat sy motorfiets Woensdagmiddag teen ʼn motor in Rustenburg, Noordwes, gebots het.
Laaste hoop vir ontvoerde SA’ner in Mali
“Indien ons nie in hierdie poging suksesvol is nie en die ontvoerders weier steeds ʼn onvoorwaardelike vrylating, is die harde en ongelukkige werklikheid dat hierdie twee onskuldige mans nooit weer huis toe kom nie.”
Hof sê vandag oor voormalige Valkehoof
“Hoe kan Berning Ntlemeza se regsverteenwoordiger die stelling maak dat sy status geraak word as hy nie terug is by die werk nie? Hy kan bly wees hy word betaal terwyl daar gewag word vir sy appèl om aangehoor te word.”
Gedagte vir die dag: God sal iets nuuts doen
Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom. (Jesaja 43:19)
WP kies Springbok vir Supersportreeks
Die Westelike Provinsie het ʼn terugkerende Springbok ingesluit in sy sy span wat Vrydag op Nuweland teen Suidwestelike Distrikte in die Supersportreeks te staan kom.