Noord het met twee oorwinnings in die afgelope weekronde sy plek in albei afdelings van die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) se Carlton-C-liga verstewig.
Alles vir Saterdag 27 Mei 2017
BBRU-liga: TUT stuit Harties se oorwinningstog
Hartbeespoort se oorwinningstog van 31 agtereenvolgende seges is in die jongste ronde van die Blou Bulle Rugbyunie (BBRU) se Carlton-B-liga deur die verdedigende kampioen, die Tshwane-Universiteit van Tegnologie (TUT), gestuit.