“Hy is by sy aankoms by die hospitaal dood verklaar.”
Alles vir Maandag 29 Mei 2017
Ma oorhandig haarself ná sy kinders vergiftig
Dit volg ná ʼn pa sy twee kinders toegedek in die bed aangetref het “asof hulle slaap”.
Vrou beseer haarself met pyl en boog
Paramedici het die vrou aangetref waar sy op haar sy in ʼn badkamer gelê het.
Gedagte vir die dag: Geloof stel jou in staat om te volhard
Bande van die dood het my omsluit, doodsangs het my aangegryp, ek het benoud en bekommerd geword. Toe het ek die Naam van die Here aangeroep … Ek het in U bly glo, selfs toe ek gedink het dit is klaar met my en toe ek in my vertwyfeling besef het: ek kan op geen mens staat maak nie. (Psalm 116:3–4, 10–11)
Gewese Blitsbok se kordaatstuk skiet te kort
Die kordaatstuk van ʼn gewese Blitsbok in die Italiaanse Super 10-liga se eindstryd kon nie keer dat sy (en Naas Botha se ou) span as die kampioen onttroon is nie.
Vier Springbokke help Toulon tot in eindstryd
ʼn Agttal met vier Springbokke in het Vrydag die grondslag vir Toulon se oorwinning teen La Rochelle in die een halfteindstryd van die Franse Top14-liga help lê.