ʼn Paar pelle het kom kuier toe ek die Rangie gehad het en een vra: “Hoekom haak jy nie die woonwa met hom nie?” “Twee redes,” sê ek. “Eerstens sal die ding my woonwa rekmerke sleep, en tweedens hy het nie ʼn haak nie,” skryf Brendon Staniforth.
Alles vir Dinsdag 30 Mei 2017
Solidariteit bou aan beroepsgildes
Solidariteit Beroepsgildes skep ʼn helpmekaar-beroepsgemeenskap vir Afrikaanse professionele beroepslui waar hulle kan tuisvoel in Afrikaans en waar hulle kan voel hulle dra betekenisvol by tot die behoud van hul beroepsrigting en hul eie loopbaanvordering.
SAUK-ondersoek: Oneerlike getuies dalk vervolg
Die parlement se regsdienste is gevra om die mense te identifiseer wat na bewering gelieg het tydens die parlement se ondersoek na die SAUK.
Kaapstad en Durban kry ook Starbucks
Kaapstad en Durban behoort voor die einde van die jaar met hul eie wêreldbekende Starbucks-koffiewinkels te spog.
Vermiste Eskom-vrou se liggaam in kantoor gevind
Die liggaam van die Oos-Randse Eskom-vrouewerker is twee weke nadat sy vermis geraak het in ʼn kantoor by haar werkplek gevind.
Gaan die spoke Trump se kop laat rol?
Verskeie intelligensieverslae nog erg by Zuma en Trump kom spook, skryf Herman Toerien.
Nene nou voorsitter van nuwe beleggingsfirma
Dié firma is in Februarie gestig en het reeds gesamentlike bates van $637 miljoen.
Veels geluk, Afrikaans.com!
Die webwerf Afrikaans.com vier vandeesweek sy eerste verjaarsdag.
Coligny, ʼn dorp wat nog smeul
Ná bietjie meer as ʼn maand probeer die dorp se gemeenskappe nog tot verhaal kom nadat Coligny deur ‘n vlaag van gewelddadige betogings, plundertogte en brandstigting verskeur is.
Is dit Rassie Erasmus se skuld?
Dis een van daardie vraagstukke waarop daar vooraf geen antwoorde is nie.
[Resep] Bobotie-frikkadelle
Bobotie-frikkadelle is so maklik om te maak, veral as jy lus is vir bobotie, maar nie tyd het om ‘n hele gereg voor te berei…
Matie-moord: Nog ʼn verdagte vas
Cornelius se liggaam is Saterdag omstreeks 08:30 naby ʼn bekende wynplaas op die Knorhoekpad buite Stellenbosch aangetref.
[Video] Ma kry groot verrassing toe sy dogtertjie soek
Toe ma Billie Jo Decker op soek was na haar vyfjarige dogtertjie, Breanna, het sy op dié toneel in hul sitkamer afgekom.
Polisie verras ‘rowers’; een doodgeskiet
Die polisie het Maandag omstreeks 01:30 inligting ontvang dat ʼn inbraak by die verkeerskantoor aan die gang is en het onmiddellik op die perseel toegeslaan.
[Resep] Petit fours
Hierdie pragtige happie sal jou vriende beïndruk tydens teetyd en dit is nie eens moeilik om te maak nie.
Moontlikheid van staking by parlement
Parlementêre personeel kan moontlik staak indien daar nie aan hul eis vir ‘n salarisverhoging gehoor gegee word nie.
Nuuskommentaar: Die eindfluitjie blaas vir Zuma
Dié keer, so lyk dit, is daar nie meer uitkomkans vir pres. Jacob Zuma nie.
Betoging oor geweld teen vroue en kinders
“Ons beskou die voortdurende geweld, ontvoerings, verkragtings en moord op vroue as ʼn haatmisdaad teen vroue sowel as kinders.”
Uitdrukking: Antjie Tatterat
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “Antjie Tatterat”
Vandag se sportnuus
Die Proteas het hul derde eendagkragmeting gister teen Engeland maklik gewen.