“ʼn Groot brand het die hele toneel verswelg en niemand kon naby die voertuie kom nie weens die erge hitte.”
Alles vir Dinsdag 30 Mei 2017
Woods vas nadat hy ‘onder die invloed’ bestuur
“Ek wil met my hele hart om verskoning vra aan my familie, vriende en aanhangers. Ek verwag ook meer van myself.”
4 vas oor miljoene rande se perlemoen
“Die beamptes het gesien hoe die bussie in die parkeerarea stilhou en hoe twee mans, wat baie senuweeagtig gelyk het, van die bussie af wegstap. Kort daarna het die bestuurder van ʼn Land Rover ook in die parkeerarea stilgehou.”
Ma wat kinders glo vergiftig in hof
ʼn Vrou van Pretoria wat na bewering haar kinders vermoor het deur rotgif in hul kos te sit, het Maandag in die Moretele-landdroshof verskyn.
Is ʼn landelike Bantoestan ons voorland?
“Tans is almal in dié landelike gebiede – van bestaansboere tot die “eienaars” van hotelle – uitgelewer aan die giere van die stamhoof wat die grond besit waarop hulle as’t ware plakkers is. Die eiendom kan nie verkoop, gesedeer, as sekuriteit aangebied of bemaak word nie.”
Die ‘vierde industriële revolusie’ en swart ekonomiese bemagtiging
“Daar is ʼn rede waarom suksesvolle ekonomieë nie ons soort beleid, wat eksklusiwiteit bevorder, navolg nie. Verskeie samelewings het soortgelyke beleidsrigtings reeds beproef en gesien dat dit nie werk nie.”
Gedagte vir die dag: Geloof maak jou ’n oorwinnaar
Enigeen wat ’n kind van God is, kan die sondige wêreld oorwin. En die oorwinning wat ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof. Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is? (1 Johannes 5:4–5)