Die verhoor teen die 22-jarige Henri van Breda is Maandag in die hooggeregshof in die Wes-Kaap uitgestel nadat die advokaat wat hom verteenwoordig nie die verrigtinge kon bywoon nie.
Alles vir Maandag 5 Junie 2017
Carina Stander: ʼn Hartlike uitstappie in Harties
Vandag klim ek en Ma in die kabelkar om die ou wêreld van bo te bekyk – nes die aasvoëls… skryf Carina Stander.
Vermiste meisie se lyk gekry
Sy het ten tyde van haar verdwyning ligte blou nagklere aangehad en is laas gesien waar sy buite haar huis gespeel het.
Britse verkiesing gaan oor meer as net Brexit
Die verkiesing is egter nie net oor Brexit nie. Daar is ʼn klomp onsekerhede in Brittanje aan die broei.
Nóg ʼn plaasaanval in Noordwes
ʼn Buurman het tydens die rooftog by die huis opgedaag en die aanvallers het hom erg aangerand.
[Foto’s] Hulde gebring aan Manchester-terreurslagoffers
Scooter Braun, die sangeres Ariana Grande se agent, het gesê dié konsert is ʼn bewys dat vrees en haat mense nié kan skei nie, en dat mense moet saamstaan teen terreur wat onskuldige mense uitwis.
Nog reën vir Wes-Kaap voorspel
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) se jongste langtermynvoorspelling is daar ’n sterk moontlikheid vir reën in die Wes-Kaap vandeesweek. “Die groot reën sal Woensdag val.”
Oom Herrie se kerrie: Die boerboel
“Nee nefie, daai is nou vir jou ’n uitstekende kar hoor. Ek hou veral van daai ruit tussen die voorste en agterste sitplekke – dan kan die rammetjies nie so in my nek blaas wanneer ek hul mark toe bring nie.”
[Foto’s] Die hertog van die oop pad
As jy iemand is wat nie hou van aandag trek nie moet jy eerder nie na die KTM kyk nie. Dit is ʼn kranksinnige fiets met ʼn lawwe streek. Jy ry met vrees en opgewondenheid tegelyk, maar as jy stop, gaan dit oor in vraatsigheid. Jy wil net nog hê, skryf Brian Cheyne.
Gruvonds buite spog Pta-gholflandgoed gemaak
Die verkoolde liggame van twee volwassenes en ʼn kind, vermoedelik 13 jaar oud, is Maandagoggend in ʼn veld buite ʼn luukse gholflandgoed in Centurion gevind.
Woord van die week: smeergeld
Die WAT Woord van die week is “smeergeld”
SA wonderwerker se ‘kuierklub’ buit VSA-titel
Min mense sal dit anders as ʼn wonderwerk beskou om ʼn kuierklub binne ʼn enkele seisoen tot Amerikaanse kampioen op te hef.
[Foto] Selfs tornado keer SA man nie om gras te sny
“Dit lyk baie nader as jy op die foto kyk, maar dit was eintlik verder weg gewees. Wel … nie baie ver nie, maar ver genoeg van ons af,” het hy geterg. “Ek het ʼn ogie daarop gehou.”
Vandag se sportnuus
Die Franse Ope se agste dag is gister op Roland Garros afgehandel.
Twee babas sterf toe verwarmer ontplof
“Ons kon nie regtig met die ma’s gesels nie, hulle was te emosioneel.”
Twee in hof ná wrede NW-plaasaanval
Twee mans, onderskeidelik 21 en 24 jaar oud, verskyn na verwagting vandag (Maandag) in die Delareyville-landdroshof in verband met die wrede aanranding en verkragting van Blackie van den Berg (61) op haar plaas tussen Sannieshof en Ottosdal in Noordwes.
Een dood, 10 beseer in trompop botsing
ʼn Man is dood en tien mense beseer toe ʼn bakkie en ʼn motor Sondagaand in Carletonville in Gauteng reg van voor gebots het.
Nuuskommentaar: Van Zille tot Zuma, dit woel in Gupta-Afrika
Moet die lewensvatbaarheid van ’n land op die spel geplaas word deur spoke van die verlede op te roep om leiersposisies te konsolideer? Met die oproep van hierdie spoke, soos kolonialisme en slawerny, kan huidige kwessies maklik so skeefgetrek word dat minder ernstige kontemporêre skeeftrappe so uit verband geruk word dat dit ’n sluier trek oor die werklike groot vergrype.
[Resep] Kontinentale vingers
Sit dié koekies voor saam met ʼn lekker koppie tee.
SAPD straal van trots oor sersant Gift
“Ons is uiters trots om lede van sers. Kelehe se kaliber in ons range te hê.”