Wen is ononderhandelbaar. En dit is soos dit hoort, want dit is immers ʼn toetswedstryd waar jy vir jou land speel.
Lees meerAlles vir Vrydag 9 Junie 2017
NKZNSU-liga: Sentraal skud voorloper wakker
Sentraal van Dundee het Saterdag die Noord-KwaZulu-Natalse Subunie (NKZNSU) se verdedigende kampioen, Vryheid, wreed wakker geskud in hul wedstryd in die subunie se Eerste Liga.
Nadal in skoon stelle deur na eindstryd waar Wawrinka wag
Die kleibaankoning, Rafael Nadal, het Vrydag met die grootste gemak na die eindwedstryd van die 2017 Franse Ope deurgedring sonder om ʼn enkele stel in die toernooi te verloor.
Goue Leeus sonder Bokvleuel, slot wat in Japan gaan speel
Die Goue Leeus sal sonder hulle Springbokvleuel Ruan Combrink en ook hulle slot Lourens Erasmus in die komende Curriebekerreeks moet klaarkom.
[Video] Smeulende onderbos dalk rede vir Knysna-brande
Terwyl die inwoners van Knysna steeds steier onder die verwoesting van die brande wat die laaste 48 uur in die omgewing gewoed het, is daar nou inwoners van Elandskraal wat aanvoer hulle het die owerhede reeds meer as vyf weke gelede gewaarsku oor smeulende vlamme in dié omgewing.
Enorme taak rus op dié skouers
Op die klompie skouers (Bakkies se breë stel uitgesluit) rus Saterdag die enorme taak om Springbokrugby se beeld te herstel nadat die afgelope jaar tot in die afgrond in afgebreek is.
Wêreld se ‘oudste persoon’ môre in Pretoria te ruste gelê
Die “wêreld se oudste persoon” word Saterdag in Pretoria begrawe nadat sy verlede week in die ouderdom van 134 oorlede is.
Kêrel bly agter tralies ná moord op student
Die 22-jarige student aan die Regenesys-sakeskool, se verkoolde liggaam is op 29 April in ʼn sloot in Bramley gevind, ʼn dag nadat sy as vermis aangemeld is.
Leeus kies groot kanonne vir Crusaders
Wallis se mees ervare voorspeler, Alun Wyn Jones, voer Saterdag in Christchurch ʼn gewonde Britse en Ierse Leeus-span aan, wat sal poog om Superrugby se toonaangewer, die Crusaders, ore aan te sit.
Radio Raps ondergaan noodsaaklike operasie
Die Afrikaanse akteur en komediant Rikus de Beer, beter bekend as Jonathan van Radio Raps, is geopereer nadat hy onlangs in ʼn kritieke toestand in ʼn Pretoriase hospitaal opgeneem is.
Toetsrugby het jou hoendervel gegee
Wanneer jy jou eerste rugbytoets bywoon, is dit ʼn belewenis, ʼn geleentheid wat jy nooit sal vergeet nie.
TV-evangelis hoor oor borgtog
Uitspraak is Vrydag in die Port Elizabeth-landdroshof gelewer in die borgtogaansoek van die Nigeriese pastoor wat van mensehandel en die seksuele misbruik van nagenoeg 30 meisies in Suid-Afrika beskuldig word.
‘Rassisme’ woed te midde van Knysna-ramp en Kaap-storm
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Vrydag verskeie “rassistiese plasings” veroordeel wat op sosiale media gemaak is te midde van die natuurrampe in die Wes-Kaap en spesifiek…
Valkeliga: ERU betaal duur vir swak dissipline
East Rand United (ERU) het Saterdag ʼn duur prys in die Valkerugbyunie (VRU) se Peregrineliga vir swak dissipline betaal.
Twee geliefde broers sterf op selfde wyse: ‘Hulle was onafskeidbaar’
ʼn Gesin van Rustenburg se ergste vrees het waar geword toe hulle eers hul jongste seun en toe hul oudste seun op dieselfde wyse verloor het.
Lily-myn: Soektog na myners se oorskot hervat
Die drie mynwerkers, Pretty Nkambule, Solomon Nyerende en Yvonne Mnisi, is in ‘n skeepshouer vasgekeer toe ‘n storting plaasgevind het.
Die wêreld in foto’s – 9 Junie 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
ToekomsVenster: Meer as net ’n bietjie liefdadigheid op die kantlyn
Here help my om naby genoeg aan die nood in hierdie wêreld te beweeg sodat mense my sal glo as ek sê ek gee om.
Stadsbeplanner sedert Maandag vermis
Die Alberton-polisie en Mike Bolhuis Specialised Security Services het ʼn soektog van stapel gestuur na Jaco Prins (42) wat Maandag spoorloos in die Oos-Rand verdwyn het.
Die Knysna-brande vra: ‘Is jy ’n rassis?’
Dis nie verbasend vir ons gewone landsburgers nie dat hierdie welwillendheid onvoorwaardelik plaasvind, onvoorwaardelik teenoor ras, geloof en klas. Is dit verbasend vir die regering? Is dit verbasend vir die media?