Indien daar brandstof in jou are vloei, het jy moontlik iewers in jou verlede ʼn kys met ʼn Alfa gehad, of gewens jy het. Toe sien ek een aand foto’s van die 4C op TopGear. Wow. Dit is mos hoe ʼn Italiaanse supermodel moet lyk, skryf Brendon Staniforth.
Alles vir Vrydag 9 Junie 2017
May soek hulp vir meerderheid
Dit volg nadat May se party sy meerderheid verloor ná Donderdag se verkiesing.
[Foto’s] Geliefdes soek ná Knysna-brande
“Families het ons genader en aangedui dat hulle nog nie kontak kon maak met sekere van hul geliefdes nie.”
kykNET kondig wenner van Kwêla se Dorp van die Jaar aan
Die ander twee dorpe in die topdrie was Nelspruit en Barkly-Oos.
Leon van Nierop se resensie: The Mummy
Daar is lekker humor in die film, alhoewel Cruise nie die regte akteur is om reg aan die donker kwinkslae te laat geskied nie.
PG du Plessis dán gegroet
ʼn Gedenkdiens word eersdaags vir die ontslape skrywer en dramaturg, dr. PG du Plessis, op sy tuisdorp Potchefstroom gehou.
Metrobeampte vas ná hy omkoopgeld aanvaar
ʼn Metropolisiebeampte is Donderdag in hegtenis geneem vir omkopery en korrupsie ná hy glo R100 omkoopgeld aanvaar het.
Luiperdsliga: Zeerust maak dit tien uit tien
Zeerust het dit Saterdag tien uit tien gemaak en die rondomtalie van die Luiperds-rugbyunie se Jaap Steynliga onoorwonne afgesluit.
Dodetal styg ná skieter op nedersetting toesak
Die dodetal het gestyg ná ʼn onbekende man Donderdagmiddag op inwoners van ʼn nedersetting in Isipingo in KwaZulu-Natal losgebrand het.
Polisie ondersoek klag van brandstigting
ʼn Stemboodskap is vroeër op sosiale media versprei waarin ʼn man beweer hy het gesien hoe twee mans petrolkanne in die Sardiniabaai-natuurreservaat in Port Elizabeth dra.
[Video] Baba weier om op die gras te sit
ʼn Prettige video van ʼn 11 maande oue baba wat weier om op gras te sit, beloof om jou dag op te kikker.
[Video] Die ‘inbreker’ wat kom klavier speel het
ʼn Beer het onlangs in ʼn huis ingebreek en die klavier ‘gespeel’. Die voorval is op die gesin se kringtelevisiekamera opgeneem.
Knysna-brande eis nog ʼn lewe
Medelye stroom intussen in op sosiale media.
Lindie Strydom: Jou (en my) ‘emmerlysie’
Die emmer-term het egter vir my ʼn diepere betekenis gekry die afgelope week danksy mense wat bereid was om iemand anders te help met ʼn item op hulle lysie… skryf Lindie Strydom.
Pasgebore baba in snerpende koue gelos
ʼn Pasgebore babaseun is Vrydagoggend onder ʼn brug naby ʼn kanoklub by die Dusirivier in KwaZulu-Natal gekry.
Boelies: Hoe kan ek ’n verskil maak?
Kom ons tree in liefde teenoor die boelies van die wêreld op en maak ’n verskil! Vuur baklei nie met vuur nie. Kom ons gooi water op die vuur en leef in liefde, want liefde het reeds die wêreld oorwin!
Woord: jakobjollie
Taaltoffie ondersoek die woord “jakobjollie”
[Video] Ek onthou PG du Plessis
“Suid-Afrika en Afrikaans het ʼn ikoon verloor, ʼn woordmeester, maar ek, ek het ʼn goeie vriend verloor, ʼn woordvriend sonder gelyke.”
Pta-gruvonds: Verdagtes in hof
Een van die beskuldigdes werk al 12 jaar vir die Naidoo-familie.
Johann Botha: ‘Só sal ons hom onthou’
Die koelbloedige moord op die televisie-en-radio-aanbieder, Johann Botha (53), het sy hegte gesin gebroke gelaat.