Die ongekeurde speler van Letland wat nog nooit ʼn titel op die tennistoer gewen het nie, Jelena Ostapenko, is die wenner van die 2017 Franse Ope-vrouetitel.
Lees meerAlles vir Saterdag 10 Junie 2017
Agt vas ná klopjag op Nelspruit-bordeel
Agt mense is Vrydag in Nelspruit in hegtenis geneem nadat die Valke en ander rolspelers ʼn bordeel in die stad oopgevlek het.
Dodetal styg ná skietery in KZN
Die dodetal het verder gestyg nadat ʼn onbekende man Donderdagmiddag op inwoners van ʼn nedersetting in Isipingo in KwaZulu-Natal losgebrand het. Kapt. Nqobile Gwala, provinsiale…
Lekker en sommer veel beter, Bokke!
Dit was heerlik, pragtig – en ʼn mens kon nie meer verwag het van ʼn span wat met vier nuwelinge die eerste keer saamgespeel het nie.
[Video] Oos-Kaapse skool in pad van vlamme
ʼn Bekende skool het in die slag gebly in die verwoestende brande in die Wes- en Oos-Kaap.
Kaap-rampe: Paramedikus geskors oor uitlatings
ʼn Paramedikus van Netcare 911 is Vrydag geskors oor ʼn uitlating wat hy glo op Facebook gemaak het te midde van die natuurrampe wat vandeesweek die Wes-Kaap getref het.
Appèlhof sê ook nee vir voormalige Valke-hoof
Die appèlhof in Bloemfontein het Vrydag Berning Ntlemeza, geskorste hoof van die Valke, se versoek om terug te keer werk toe, van die hand gewys.
Knysna-brande: Fopnuus wakker histerie aan
Die Suid-Kaapse polisie het Saterdag ʼn beroep op die publiek gedoen om nié fopnuusboodskappe wat die rondte doen te versprei nie aangesien dit pogings bemoeilik om kalmte tot die rampsgeteisterde Knysna-gebied te bring.
Stormsterk wind belemmer brandbestryding
Toestande in die Eden-distrik wat Knysna insluit het vererger nadat stormsterk wind sedert Saterdag om 11:00 brande in die omgewing laat opvlam en lugbestryding gekniehalter het.
BBRU-liga: Varsitybeker-kampioen kry weer slae
Tukkies, houer van die Suid-Afrikaanse universiteite se Varsitybeker, het Vrydag in die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) se Carlton-A-liga op sy baadjie gekry.
[Foto’s] Gru-botsing eis 4
Vier mense is dood en 14 beseer in ʼn gru-botsing op die N2-snelweg in Durban.
Leeus se brul is terug na hulle Crusaders kortvat
Die Britse en Ierse Leeus se brul is terug, en nie sommersó nie.
Stadsbeplanner steeds vermis, familie rasend van kommer
Jaco Prins (42) is getroud en het ʼn dogtertjie wat in die laerskool is. Sy geliefdes is rasend van bekommernis en het ʼn vermistepersoonsaak aanhangig gemaak.
Knysna tot rampgebied verklaar, brande woed voort
Knysna is tot ʼn rampgebied verklaar ná die verwoestende brande wat sedert Woensdag daar woed en nou ʼn bedreiging vir inwoners van Buffelsbaai en Plettenbergbaai inhou.
Man sterf in motorfietsongeluk op snelweg
ʼn 42-jarige man is Saterdag in die vroeë oggendure ná ʼn ongeluk op die N1-snelweg dood.
Pasgebore baba in broodsak gestort
Die liggaam van ʼn pasgebore babadogtertjie is Vrydagaand in ʼn asblik oorkant ʼn Johannesburgse hospitaal gevind.
Premierliga se top-vier spook dit uit om netbalkroon
Die Netbal-premierliga se hoogtepunt word Sondag na sewe weke bereik wanneer die eindwedstryd in Bloemfontein gespeel word.
Gedagte vir die dag: Die pad na oorwinning
Enigeen wat ’n kind van God is, kan die sondige wêreld oorwin. (1 Johannes 5:4)
Geen maklike sege in die Supersportreeks
Daar was Vrydag geen maklike sege in die Supersportreeks nie, en al drie spanne wat aan die kortste ent getrek het, het ʼn verloor-bonuspunt verdien.