’n Storie oor gewildheid, groepsdruk, selfvertroue en ware geluk.
Alles vir Maandag 12 Junie 2017
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 12 Junie 2017
Is Elvis Blue steeds in die gesogte no. 1-posisie?
Hof hoor oor Panayiotou-video
Panayiouto vertel dan glo vir Siyoni dit was veronderstel om soos ʼn rooftog te lyk en nie ʼn huurmoord nie.
Die wêreld se grootste vliegtuig bekend gestel
Die wêreld se grootste vliegtuig is vir die eerste keer deur Microsoft-medestigter Paul Allen bekend gestel.
[Resep] Mary Annes
Saam met tee en goeie geselskap is hierdie koekies ’n wenresep.
Só sal Zille se tugverhoor verloop
Die DA se federale regskommissie het gesê die kommissie en Helen Zille, voormalige leier van die DA en Wes-Kaapse premier, het vergader en ooreengekom hoe die dissiplinêre proses teen haar sal verloop.
11 dood, meer as 900 ontsnap uit tronk
“Vir nou is daar net 30 van die 966 gevangenes oor.”
Virgin Trains gebruik negejarige se spyskaart
Die negejarige Amelie Bridge het onlangs ʼn reis op een van Virgin Trains só geniet dat sy ʼn voorstel vir ʼn spyskaart aan Richard Branson gestuur het.
Nuuskommentaar: Word Knysna en Zille geknyp deur gees van Afrika-liberalisme?
Die beskuldigings oor rassisme weens mense se oop harte en hande vir die slagoffers van die Knysna-ramp kom lê soos ’n klip in die maag. Dit, saam met die hele Zille-kwessie, lê die kloof tussen wit en swart persepsies bloot.
Mimi Coertse word 85: Elke noot ʼn hoogtepunt
Mimi Coertse vier vandag haar 85ste verjaardag. Haar keuse om nié meer te sing nie het immers niks met haar 85 jaar te make nie.
Ekstra Classics-konsert ten bate van Knysna aangebied
’n Ekstra Classics is Groot-konsert word op Saterdag 24 Junie om 12:00 by die Moreletapark-ouditorium in Pretoria aangebied, ten bate van diegene wat deur verwoestende brande in Knysna geraak is.
Dis ʼn kuns om te kan skepskop
Wat word die langste in rugby onthou?
Bryan Adams kom weer SA toe
Bryan Adams kom weer in Suid-Afrika optree as deel van sy Get Up!-wêreldtoer.
Tuisfliek van die maand: Hollywood in my huis
Wat hier werk is die ongeaffekteerde en natuurlike spel van Van der Walt en Visser. ʼn Mens glo werklik in hulle as jongmense wat aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword het en nou probeer om hul plek in die wêreld te vind, skryf Leon van Nierop.
O’Sullivan en prokureur terug in hof
O’Sullivan word daarvan beskuldig dat hy homself as ʼn Opod-beampte voorgedoen het om toegang te kry tot vertroulike lêers wat inligting oor lt.genl. Khomotso Phahlane se huis bevat.
Pecanwood-moord: Verhoor begin vandag
Haar liggaam is op 11 Junie 2016 in die kattebak van haar motor gevind. Sy is vermoedelik reeds dae tevore vermoor.
Woord van die week: slier
Die Woord van die week is “slier”
Vrou moet groot bedrag opdok oor k-woord
Vicki Momberg (48) is in Februarie 2016 op beeldmateriaal vasgevang waar sy op haar selfoon praat en die k-woord gebruik en vir iemand sê swart mense in Johannesburg is “verskriklik”.
Fietsryer sterf in tref-en-trap
“Die man het etlike meters ver van sy fiets gelê.”
Vandag se sportnuus
Die Proteas het ’n krieketles soos min gekry en is uit die toernooi geboender.