ʼn Man het in die Kaapstadse hawe verdrink toe hy op ʼn boot wou klim, gegly het en in die water beland het.
Alles vir Maandag 12 Junie 2017
Jong vrou se liggaam in bosse gekry
“Daar word vermoed dat dit ‘ritueelverwant’ was, maar die polisie se ondersoek duur voort.”
Thailander kry 35 jaar tronkstraf oor sosialemedia-plasing
Sedert die regering in Mei 2014 aan bewind gekom het, is meer as 100 mense al in hegtenis geneem vir soortgelyke oortredings waarvan die meeste kommentaar op Facebook of deel van Facebook-plasings was.
Gedagte vir die dag: Karakter van die hart
Van buite lyk julle vir mense vroom, maar van binne is julle vol huigelary en minagting van die wet. (Matteus 23:28)