Die Britse en Ierse Leeus speel vandag in hul vierde wedstryd van hul toer deur Nieu-Seeland.
Alles vir Dinsdag 13 Junie 2017
[Video] PG du Plessis lees ‘Fees van die Ongenooides’
PG du Plessis lees ʼn hartroerende stuk uit sy bekroonde werk, Fees van die Ongenooides, voor toe Maroela Media in 2014 by hom op sy plaas gekuier het.
Zille en Maimane spreek media saam toe
Dit kom nadat Zille verlede week geskors is.
Stiefpa vas ná peuter sterf
Die stiefpa van ʼn 18 maande oue seuntjie is in hegtenis geneem nadat die peuter in Kaapstad dood is.
[Resep] Groentesop
Die maklike en vinnige sop kan met min moeite vir aandete gemaak word.
Luister: ‘Hy was my pêl…’ – só groet bekendes PG
Almal wie se paaie met dr. PG du Plessis sʼn gekruis het, het die een of ander staaltjie om te vertel…
Eskom-raadsvoorsitter bedank
Ben Ngubane, voorsitter van die Eskom-raad, het uit sy amp bedank.
‘Knysna-brande se oorsprong moet spoedig bepaal word’
“Die oorsaak van die vernietigende brande in en om die Knysna-gebied moet dringend ondersoek word en die bevinding moet so spoedig moontlik aan die publiek bekend gemaak word.”
MEIBC: Solidariteit nader arbeidshof om raad te help red
“Die MEIBC se finansiële posisie die afgelope ruk so versleg dat die bedingingsraad al vir ʼn geruime tyd lank nie meer sy geskilbeslegtingsfunksie kan uitvoer nie.”
Drie ontsnap uit Sasolburg-selle
Die polisie in Sasolburg in die Vrystaat is op soek na drie verdagtes wat Maandag uit die selle by dorp se landdroshof ontsnap het.
Pendelaars maak amok by Kaapstad-stasie
Die Stad Kaapstad se brandweer het Maandagaand bevestig ʼn trein is by die Kaapstad-stasie aan die brand gesteek nadat pendelaars amok gemaak het oor lang vertragings.
Gedagte vir die dag: Aangeleerde mensegebod
Dit help niks dat hulle My probeer dien deur leerstellings van mense as gebooie van God voor te hou nie. (Markus 7:7)