Die doel was eenvoudig om weer die kroon te kan dra as die koning van sportfietse. Waar hulle kon sny, het hulle, en waar hulle moes bysit, het hulle, skryf Brian Cheyne.
Alles vir Donderdag 15 Junie 2017
Taalgebruik: roes, verroes
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “roes” en “verroes”
[Foto’s] Taxi-staking: Motorfietsryer ernstig beseer
Die AA het intussen gesê die taxi-staking wat wydverspreide chaos op Gauteng se hoofweë veroorsaak het, moes beter deur die owerhede hanteer word.
Suid-Afrika treur, maar kan ook juig
“Ons juig oor hoop, verwagting, geloof, vertroue. Ons juig omdat God lewe en op die troon is.”
Ouers gevonnis ná baba sterf van ‘groentemelk’
Die baba se ma het in die hof aangevoer sy het verskeie keer deur die nag opgestaan om haar sewe maande oue kind te voer.
Op reis deur Europa: Pompeii, stad van dooies
Ons het nie beplan om in Torre del Greco te bly nie, dit het maar net so gebeur. Toe kom ons agter ons is net drie stasies van Pompeii af. Retha sê onmiddellik: “Ons móét Pompeii toe.”
Lyke hoop op terwyl werkers staak
Van die families wat nie hul geliefdes kan begrawe nie oorweeg glo regstappe teen die departement.
Gaan die Britse en Ierse Leeus teen die Maori brul?
Wanneer die Britse en Ierse Leeus Saterdag in Rotorua teen die Nieu-Seeland Maori speel, bevat dit al die bestanddele om die kookpot te laat oorborrel.
Bfn-man sterf ná hy vyf verdiepings ver val
ʼn 59-jarige man is Woensdagmiddag dood nadat hy vyf verdiepings ver geval het in ʼn gebou in Bloemfontein.
‘Staatskaping moet ondersoek word’
“Staatskaping, in watter vorm ook al, is afskuwelik en iets wat ons as Suid-Afrikaners nie kan of moet duld nie.”
Nuuskommentaar: Bang, baklei en bid – opsies vir bloeiende SA
Hoe spreek ’n mens moedeloosheid aan dat dit nie verlammend word nie?
Vandag se sportnuus
Die Amerikaanse Ope begin vandag op Erin Hills in die Amerikaanse deelstaat Wisconsin.
Boek: Sprankel
Jy is ’n meisie en die toekoms lê oop voor jou. Hoe vind jy uit wat jy met jou lewe wil doen? Hoe kan jy mooi van buite wees, sonder om minder mooi van binne te wees?
Taxi-staking: Skoliere versoek om tuis te bly
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het Donderdag ʼn beroep op ouers gedoen om leerders in die provinsie vir die dag by die huis te laat bly te midde van ʼn grootskaalse minibustaxistaking wat erge verkeersopeenhopings reg oor die provinsie tot gevolg het.
Lesersbrief: Helpende hande laat ʼn mens verstom in Knysna-brande
“Soms kan ons vir mekaar so baie beteken. Net met ʼn klein gebaar en ʼn drukkie in moeilike tye.”
Nóg 3 bordeelbestuurders aangekeer
Twee vroue en een man is in Nelspruit vasgetrek vir die onwettige bestuur van ʼn bordeel.
Verskeie paaie om Jhb en Pta versper in taxi-staking
Motoriste is Donderdagoggend geraak deur voertuie wat die snelweë in en om Pretoria en Johannesburg blokkeer.
Pta-man in sy huis beroof
Hy het pas teruggekeer van ʼn oorsese reis toe hy wakker gemaak is deur twee mans met pangas in sy huis.
Gedagte vir die dag: Teenoor die Koning van harte
Waarom sien jy die splinter raak wat in jou broer se oog is, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie? (Matteus 7:3)