Dit is nou wel nie goud nie, maar brons is steeds ʼn metaal met heelwat waarde – veral as dit as sporttoekenning gegee word.
Lees meerAlles vir Saterdag 17 Junie 2017
Bokke draai die horlosie terug
Ai, dit was lekker om ʼn Springbokspan weer só te sien speel.
Dodetal aangepas ná Londen-brand
Cundy het gewaarsku die dodetal kan selfs nóg styg, aangesien dit tans gebaseer is op inligting van die publiek.
Cosby-verhoor nietig verklaar
ʼn Regter het die 79-jarige komediant Bill Cosby se hofsaak Saterdag nietig verklaar nadat die jurie ʼn dooiepunt bereik het.
Vermeende dief toe reeds in aanhouding
Polisiebeamptes van Johannesburg-Sentraal het beslag gelê op twee gesteelde motors in Freedom Park, en ontdek dat die vermeende dief reeds in aanhouding is.
Egpaar vas wat met vuurwapen op bus wou reis
Polisiebeamptes van die Johannesburg Sentraal-misdaadeenheid het ʼn man en ʼn vrou in hegtenis geneem op aanklag van die besit van ʼn ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie by Railwaypark-stasie.
Oorsaak van aktrise se dood bekend gemaak
Die oorsaak van die aktrise Carrie Fisher se dood is bekend gemaak.
Saftu verwelkom ondersoek oor pryse vir kankermedikasie
Die vakbondfederasie Saftu het gesê hy verwelkom die Mededingingskommissie se besluit om die pryse van kankermedikasie te ondersoek ná besware wat die advokate vir Borskanker, die Kanker-alliansie, die Kankervereniging van Suid-Afrika en Section27.
Katy Perry maak Twitter-geskiedenis
Die sangeres het ʼn reusemylpaal op die sosialemedianetwerk Twitter behaal.
46-jarige doodgeskiet tydens plaasaanval
Die polisie in Lichtenburg, Noordwes, ondersoek ʼn saak van moord en huisroof nadat Hanno Steyn (46), ʼn boer van Hibernia-plaas, tydens ʼn plaasaanval doodgeskiet is.
Leeus waarsku All Blacks met indrukwekkende sege
Dit was ʼn goeie Saterdag vir spanne van die Noorde waarvan die pak wat die Britse en Ierse Leeus die Maori All Blacks toegedien het, die indrukwekkendste was.
Pasop vir die tweede toets
Pasop vir die tweede toets.
Driejarige sterf by tandarts
“Ek het my dogter tandarts toe gevat omdat hulle haar tande sou regmaak, en 30 minute later het hulle haar dood teruggebring.”
[Video] Nick Offerman se Vadersdaggeskenk vir sy pa
Nick Offerman, Amerikaanse akteur, komediant en skrynwerker, veral bekend vir sy rol as Ron Swanson in die bekroonde televisiereeks Parks and Recreation, maak in dié video ʼn spesiale Vadersdaggeskenk vir sy pa.
Myeni sal SAL binnekort verlaat, sê Gigaba
Malusi Gigaba, minister van finansies, het bevestig dat Dudu Myeni nie nog ʼn termyn as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) sal dien nie.
Vyf van SA se agt oorleef Ope-valbyl
Vyf van Suid-Afrika se agt spelers in die Amerikaanse Ope sal nog op die laaste twee dae betrokke wees met die voorlopers wat tussen hulle nog nie ʼn Major gewen het nie en die wêreld se voorste drie wat nie die valbyl oorleef het nie.
Oud-polisielede kan weer aansoek doen
Die waarnemende nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens het ʼn heraanstelling van voormalige lede goedgekeur.
Untu teleurgesteld oor minister se teenkanting van Prasa-hofaansoek
Die United National Transport Union (Untu) het sy misnoeë uitgespreek oor Joe Maswanganyi, minister van vervoer, se teenkanting teen Untu se aansoek teen die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) in die Wes-Kaapse hooggeregshof om ʼn hofbevel te bekom om ʼn veilige werksomgewing vir Untu-lede te verseker.
Zuma versoek beter rasseverhoudings in Coligny, Ventersdorp
“Die jeug, swart en wit, moet saam staan in die stryd teen rassisme in die land en ʼn werklik verenigde, nierassige samelewing bou.”
Agtjarige verdrink byna tydens epilepsieaanval
ʼn Agtjarige het Vrydag ʼn epileptiese toeval gekry toe hy in ʼn swembad by Wedge-strand in Durban gespeel het.