“ʼn Motor het onklaar geraak en ʼn tweede motor het stilgehou om bystand te lewer, toe ʼn vragmotor albei voertuie en die mans getref het.”
Alles vir Saterdag 17 Junie 2017
Bruinuie teen kanker
ʼn Studie aan die Universiteit van Guelph in Kanada, het bevind dat van al die uiesoorte, die bruin ui die doeltreffendste is om kankerselle te vernietig.
Num verwelkom Mynbou-handves, soek nóg groter SEB-teikens
Die National Union of Mineworkers (Num) het Vrydag gesê hy verwelkom die Mynbou-handves wat hierdie week gepubliseer is, maar die teikens vir swart eienaarskap van die land se minerale welvaart kon selfs hoër gewees het.
[Foto’s] 7 matrose vermis ná vragskip, oorlogskip bots
Sewe bemanningslede word vermis en die kaptein en minstens twee ander persone is beseer nadat ʼn oorlogskip van Amerika en ʼn vragskip Saterdag naby die kus van Japan gebots het.
Gedagte vir die dag: Ek wens ek was oorgewig!
Getel, getel, geweeg en verdeel. (Daniël 5:25)
Leeus verinneweer Valke; Griffons verras bure
Die Goue Leeus-vyftiental het nie net Vrydag die Valke se vlerke in die Supersportreeks geknip nie, maar sommer ook hul stertvere gepluk; en soos meermale in die verlede het die Griffons die Luiperds se partytjie bederf.