ʼn Saak van strafbare manslag word ondersoek.
Alles vir Maandag 19 Junie 2017
4 sterf in aanval op Mali-hotel
Die jongste aanval kom slegs ʼn week nadat die Amerikaanse ambassade in Mali buitelanders gewaarsku het oor verhoogde risiko by gewilde bestemmings in Bamako.
[Foto’s] Bielie van ʼn buksie
Die koppelaar is seker een van dié ligstes wat ek nog op enige fiets teëgekom het, en met die fiets se anoreksiese afmetings maak dit die ideale pendelfiets, skryf Brian Cheyne.
Kan die stryd teen Isis gewen word?
“Sekere oorloë word eerder met die kop en hart as wapens gewen.”
Hof beslis oor verjaring van seksuele oortredings
Die applikante, wat mans en vroue insluit, voer aan hulle is meer as twee dekades gelede deur die miljardêr Sidney Frankel seksueel aangerand. Frankel is in April vanjaar dood.
Steve en Janine se pienkvoet gebore
Die sanger Steve Hofmeyr het weer pa geword.
[Foto’s] Londen deur nog ʼn terreuraanval getref
Sadiq Khan, Londen se burgemeester, het die voorval as ʼn “verskriklike terreuraanval” bestempel en gesê ekstra polisiebeamptes sal ontplooi word.
Vrou se ‘verkragter’ weer vas
“ʼn Man wat op ʼn plaas werk het die verdagte herken en die polisie ontbied.”
[Resep] Mielie-en-kaaskoekies
Hierdie mielie-en-kaaskoekies is ʼn lekker winterontbyt, veral as jy die kleingoed wil verras.
Hoërskoolseuns verkrag glo meisie (14) op video
“Die meisie was nie bewus van wat gebeur het nie, omdat sy bewusteloos was. Sy het egter later die video op sosiale media gesien en dit by die polisie aangemeld.”
Woord van die week: stormjaag
Taaltoffie se woord van die week is “stormjaag”. Lees ook om uit te vind wat dit met vetkoek te maak het!
Nuuskommentaar: Die einde van liberalisme … en is wetenskap twak?
Vir die DA veral is dit belangrik omdat, soos ’n koerant dit in sy hoofartikel gestel het, die DA die wit mense se “verstekparty” is.
Man, vrou oorleef traumatiese kaping
Twee mense is die naweek tydens ʼn kaping in die kattebak van hul motor geprop voordat die kapers met hulle weggejaag het en toe die motor gerol het.
‘Stroper’ tydens lokval doodgeskiet
“Ons het ʼn sloot onder die elektriese heining opgemerk en besluit om ʼn lokval te stel.”
Oom Herrie se kerrie: Mindae-trein
Kanonier Frans Bodendijk is meer as net ligweg geïrriteerd. ’n Mens kan al die mindae-trein tik-a-tik by Walvisbaai se stasie hoor intrek, en nou moet ’n troep hoor van die moontlikheid dat die diensplig nog drie maande verleng kan word…
Drie sterf, 7 beseer in gru-botsing op N4
“Die impak van die botsing was só erg dat die agtersitplek van die eerste voertuig saam met drie vroue uit die voertuig geslinger is.”
Vandag se sportnuus
Australië speel vandag teen Duitsland in die Konfederasiebeker.
Duane se Bokloopbaan hang ewe skielik aan ʼn draadjie
Duane wie?
Koepka trek oor tweede nege weg, wen Ope
Met nie een van die voorste twintig spelers wat in die vierde ronde afgeslaan het wat al ʼn Major gewen het nie, was dit vanselfsprekend dat een van hulle tot hierdie uitgelese groepie sou vorder.
Openbare beskermer moet Gupta-verslae vrystel
Die Demokratiese Alliansie het Sondag die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, gemaan om verslae vry te stel oor die welgestelde Gupta-familie, en gesê dit sê baie dat sleutel politieke figure nie in een van die verslae genoem word wat Mkhwebane tot dusver vrygestel het nie.