“Ek sal opstaan en na my vader gaan…” Lees WEG Louw se gedig, “Ek sal opstaan”
Alles vir Woensdag 21 Junie 2017
Regstappe dreig oor verpleegsters se plasings
Die departement van gesondheid kan moontlik hof toe gesleep word omdat twee afgestudeerde verpleegsters meer as ses maande ná hul studie steeds nie by hospitale geplaas is nie.
Nuuskommentaar: Die jagtog op pilare van ekonomie
Maar, so lyk dit, as ’n sektor belangrik raak om die land se ekonomiese dak te dra, spring die eietydse Simsons in en begin om die pilare om te trek.
Vandag se sportnuus
Slegte nuus uit die Springbokkamp is dat die skrumskakel Ross Cronje nié oorweeg kan word vir die Bokke se derde en finale toets teen Frankryk nie.
Aktrise op kleinhoewe geskiet
ʼn 44-jarige aktrise is Woensdag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe in die Lanseria-omgewing, wes van Centurion, geskiet.
[Resep] Rykmansdubbelsjokoladetert
Net een happie van hierdie tert en jy gaan niks anders wil eet nie.
Man kritiek, kind beseer ná honde hulle aanval
ʼn 56-jarige man is in ʼn kritieke toestand en ʼn driejarige meisie is Dinsdagaand beseer nadat honde hulle in Athlone in Kaapstad aangeval het.
Kamer van mynwese vergader met ANC oor Mynbou-handves
Die Kamer van Mynwese het Dinsdag gesê ʼn groep van sy ampsdraers het met ʼn afvaardiging van die ANC, onder leiding van sekretaris-generaal Gwede Mantashe, vergader om die hersiene Mynbou-handves te bespreek.
Panayiotou se minnares het baie gesels met ‘sluipmoordenaar’
Die selfoonnommer van Christopher Panayiotou se minnares, Chanelle Coutts, was 19 keer in verbinding met dié van die vermeende sluipmoordenaar, bekend as “Trompie”, het die hooggeregshof in Port Elizabeth Dinsdag gehoor.
Gedagte vir die dag: Van hoeveel dinge kan ek verlos word?
As ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde. (1 Johannes 1:7)