Blits-leer is S-Leer leer se gratis kennisverspreiding-videoreeks en die eerste van sy soort in Afrikaans! Die doelwit is om kreatiewe idees, inhoud en kennis in die vorm van kort en kragtige 10 min video’s aan kykers aanlyn beskikbaar te stel.
Alles vir Vrydag 23 Junie 2017
Grootste wildverskuiwingsprojek in Afrika skop af
Honderde buffels, elande, kameelperde, rooibokke, koedoes, waterbokke, wildebeeste, sebras en olifante sal in die volgende drie jaar na Zinave gebring word.
[Foto’s] Voertuig ‘vlieg’ deur huis se dak
“Drie kinders was ten tyde van die voorval tuis.”
Anika-saak: Smiley terug in die hof
André van Wyk (24), die man wat homself aan die polisie oorgegee het in verband met die opspraakwekkende grumoord op Anika Smit (17) in 2010, het Vrydag weer in die hof verskyn.
Parlement vat nou ook OB hof toe
Die parlement gaan ook ’n hofaansoek bring om die openbare beskermer (OB) se verslag oor die Reserwebank, Absa en Bankorp tersyde te laat stel.
Ford herroep nóg twee modelle
Die probleem kan in uiterste gevalle tot ʼn brand lei. Kyk hier watter modelle geraak word:
[Tekenprent] Wat gaan Mbete doen?
Die konstitusionele hof het beslis Baleka Mbete, speaker van die Nasionale Vergadering (NV), het die mag om, in geskikte omstandighede, ’n geheime stemproses vir ʼn mosie van wantroue voor te skryf.
Vrou ernstig beseer toe motoris glo nie stilhou
“By paramedici se aankoms op die toneel was die vrou steeds in haar motor.”
SA broers vas wat renosterjagtogte in VSA verkoop
Renosters moes glo doodgeskiet word na hul herhaaldelik met boë gewond is. Daar is ook ʼn kettingsaag gebruik om horings af te saag.
Die Poema wat nie Engels kon praat nie
Die Hurricanes glo hulle het ʼn teenvoeter vir die Britse en Ierse Leeus se geskree wanneer ʼn lynstaan reeds gevorm het … handtekens.
[Video] Só word borrelgom gemaak
Hierdie video verduidelik hoe borrelgom in ʼn fabriek gemaak word.
Tel jou woorde: Belangriker as ‘spel foute’
Tensy jy ʼn taalpraktisyn is en jou brood met spelling verdien, is ʼn spelfout of ʼn anglisisme of ʼn verknoeide idioom nie iets waaroor jy as op jou voorhoof hoef te strooi nie…
Lindie Strydom: ʼn Nabye teenwoordigheid
As ons arm is aan intimiteit met ons Vader, is ons ook baie keer arm aan intimiteit en naby-wees aan ander…
‘Zuma vertrou net koukus as hy stemme kan kontroleer’
Die hof het onder meer bevind die speaker is wel by magte om te besluit of ʼn geheime stemming toegelaat kan word of nie.
Woord: Vrydag
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “Vrydag”
Nuuskommentaar: Sosiale kontrak en geheime stemming
Om te verseker dat die mosie van wantroue misluk, wend die ANC tot dusver ’n poging aan wat in wese teen die sosiale kontrak indruis.
Verdediging verwerp staat se aantyging in Panayiotou-verhoor
Marius Stander, staatsaanklaer het egter gesê Daubermann gaan selektief om met die bewyse tydens sy kruisondervraging.
[Foto’s] Steve en Janine wys hul Romy-Lee
Die sanger Steve Hofmeyr het foto’s van hom en sy vrou, Janine, se kleinding gedeel.
Boland verander min vir OP Kings
Boland het min verander aan sy span wat die SWD Arende verniel het vir Saterdag se deurslaggewende kragmeting in die Supersportreeks teen die OP Kings op Bredasdorp.
Vandag se sportnuus
Die Bokspan vir môre se derde toets teen die Franse toon vier veranderinge aan die beginspan.