“Ons het ingenieurs en spesialiste in die veld van logistiek en vervaardiging nodig. ʼn Universiteit is nie meer iets waaroor ons moet praat nie – ons moet die reis begin en só ʼn instelling oprig.”
Alles vir die maand Junie 2017
Fietsryer sterf op grondpad
’n Fietsryer in sy 30’s is dood in ’n vermoedelike tref-en-trap voorval in Ladysmith.
Drie beseer toe vragmotor, trein bots
“Die paramedici het die vragmotor aan die kant van die pad aangetref. Die trein het ’n entjie weg tot stilstand gekom,” het Meiring verduidelik.
Gedagte vir die dag: ’n Onwedergebore gewete
Saulus het die kerk probeer uitroei. (Handelinge 8:3)
Limpopoliga: Northam, Potties dreun mekaar op
Met die Limpopo Blou Bulle se Boet Fick- Senior Liga in die pylvak, is dit die Northam Rhinos en Potgietersrus wat mekaar om die eerste plek op die punteleer opdreun.
Paramedici vind lyk in veld
Paramedici het Donderdagmiddag op pad na ʼn noodgeval op ʼn man se liggaam in ʼn veld in Milnerton in Kaapstad afgekom.
Fleck laat Bokke, Stormers se kapteins weg
Die Springbokkaptein en ook die Stormers se aanvoerder is nie een in die Stormers se 23-tal wat Saterdag (15:05) in Bloemfontein teen die Cheetahs speel nie.
Radio Raps uit hospitaal ontslaan
“Dit was tough! Nog ʼn paar weke in die bed, maar ek hang maar uit saam met die nuwe bul by die huis.”
Panayiotou-moordsaak: Aansoek gebring om 2 te laat vryspreek
“Daar is geen moontlikheid dat ʼn redelike mens, wat versigtig optree, vir Nenembe en Sibeko kan skuldig bevind nie. Hulle name is nog skaars genoem in hierdie verhoor.”
Naweek se kwarteindstryde nie op papier gewen
Enigeen wat reken die uitslae van Saterdag en Sondag se kwarteindwedstryde in die Supersportreeks is voor die hand liggend, kan lelik op sy neus kyk.
Regering bou huis vir Coligny-seun se familie
“Ons koop hulle nie om nie, ons is in ʼn proses van genesing,” het Daniel Buthelezi, burgemeester van die munisipaliteit, by ʼn seremonie gesê.
Motorfietsryer sterf ná kar en trok hom tref
ʼn Motorfietsryer is Donderdag dood nadat hy eers deur ʼn voertuig en toe deur ʼn vragmotor op die N3-snelweg in Johannesburg getref is.
Familie blameer skokgebeure vir joernalis se dood
“Die mense naaste aan haar glo haar toestand is vererger, of selfs veroorsaak, deur die gebeure oor die afgelope jaar.”
Ackermann agsteman in kaptein Whiteley se plek
Die Springbokkaptein, Warren Whiteley, se plek op agsteman in die Lions se rugbyspan sal deur Ruan Ackermann gevul word.
ToekomsVenster: Oefen jou oë
Gees van God, asseblief, help my om doelgerig my oë te vestig op my gawes eerder as op my tekortkominge. Amen.
SAUK 8-joernalis Suna Venter oorlede
Suna Venter, een van die sogenaamde SAUK 8-joernaliste, is oorlede.
Koffiefontein-moorde: Polisie loof groot beloning uit
Die Vrystaatse polisie het ʼn groot beloning uitgeloof nadat twee polisiebeamptes deur die loop van Woensdagaand by die Koffiefontein-polisiestasie doodgeskiet is.
Wes-Kaapse man dood in tref-en-trap
“Ons paramedici het die man aangetref waar hy in die middel van die pad lê,” het Meiring gesê.
ANC vat weer Mogale City
Die ANC is weer aan stuur van Mogale City in Krugersdorp aan die Wes-Rand nadat hul speaker, Patrick Naga Lipudi, Woensdagaand as die uitvoerende burgemeester verkies is.
Polisie kom onverwags op kapingsituasie af
“Die polisiebeamptes het ondersoek ingestel en agtergekom dat twee mans in die voertuig deur drie ander mans met ʼn vuurwapen aangehou word.”