Polisieduikers kon nog geen teken van Louise Fowler, die sewejarige meisie van Kaapstad wat Vrydag op ʼn strand in Bettysbaai deur golwe van die rotse af geslaan is, vind nie.
Alles vir Dinsdag 4 Julie 2017
[Foto’s] Zontes S250: Vergeet persepsies, dié fiets laat waai
Zontes se grootste uitdaging is die persepsie rondom Chinese produkte. Ek moet erken ek was skepties oor die fiets, maar die Zontes is egter glad nie ’n slegte fiets nie, en meer as 100 van hulle het al huise gekry in SA, skryf Brian Cheyne.
‘Eerste interkontinentale missiel ooit gelanseer’
Noord-Korea hét in die verlede al satellietlanserings uitgevoer. Kritici voer aan dit was toetslopies vir hul langafstand-missieltegnologie.
Verbruikersrubriek: Nou luister iemand uiteindelik na tyddeelklagtes
Verbruikers kla al jare lank, omtrent solank as wat die tyddeelvakansiebedryf bestaan, oor verskeie aspekte van tyddeel wat hulle meen nie hul verbruikersregte in ag neem nie. Nadat die Nasionale Verbruikerskommissie onlangs aangekondig het dat ʼn paneel kundiges nou ondersoek gaan instel, is die eerste openbare verhoor daaroor gister in Pretoria gehou.
#GuptaLeaks bly aan hap
Twee bydraes van Daily Maverick oor die sogenaamde #GuptaLeaks kan ’n lang skaduwee werp oor die ANC se beleidskonferensie wat Vrydag begin het.
[Foto’s] Mpumalanga-ongeluk: Dodetal styg
ʼn Woordvoerder vir die LUR van gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga het bevestig dat die dodetal van die grusame ongeluk Dinsdagoggend buite Machadodorp gestyg het.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 3 Julie 2017
Wie is vandeesweek in die nommer 1-posisie?
Vrou ryg medaljes in ná ma nier skenk
Suretha Campher (30) vertel sy het ses jaar gelede by die dood omgedraai toe sy, danksy haar ma, ʼn noodnieroorplanting kon kry. Nou het sy die medaljes behoorlik ingeryg tydens haar deelname aan vanjaar se World Transplant Games in Spanje.
Drie leeus in Limpopo afgemaai
Hulle is glo vergiftig waarna hul pote en koppe verwyder is.
Malema weer in hof oor grondbesettingsuitsprake
EFF-leier Julius Malema, wat aangekla word van aanhitsing om ʼn misdaad te pleeg, het Dinsdag weer in die Newcastle-landdroshof verskyn.
Nóg ʼn plaasmoord in Noordwes
Dié aanval kom slegs ʼn dag voor Elsa Erasmus (74), ʼn boervrou van die Schweizer-Reneke-distrik se liggaam gevind is nadat sy vermoedelik Saterdag in haar huis oorval is.
ANC-beleidskonferensie: Minder beleid en meer ʼn leierskapstryd
Maroela Media het met vier politieke ontleders gesels oor die ANC se beleidskonferensie wat tans aan die gang is. Kyk ook hier wat reeds bespreek is en wat die politieke ontleders voorspel:
‘The Voice SA’: Só word wenner aangewys
Die wenner van die M-Net-sangkompetisie The Voice SA sal steeds op Sondag 9 Julie aangekondig word.
Twee dood in Krugersdorp-skietery
“Ons het die vrou op die sypaadjie aangetref en die man waar hy in ʼn bakkie gelê het.”
[Video] Slim sjimpansee op soek na koeldrank
ʼn Video van ʼn slim sjimpansee wat ʼn bietjie koeldrank wil drink, het kykers gaande.
Nuuskommentaar: Lojaliteit aan Suid-Afrika maar nie die regering?
Is dislojaliteit teenoor pres. Jacob Zuma dieselfde as dislojaliteit teenoor die land, of kan burgers selfs aandring op sy ontslag? Wie tree uiteindelik as die mees lojale teenoor die land op?
[Foto’s] Talle sterf in gru-ongeluk
Nooddienste is tans bedrywig op die toneel waar sommige mense steeds in die voertuigwrakke vasgekeer is.
OP se mat onder hom uitgepluk
Dis een van die hartseer verhale van Suid-Afrikaanse rugby: die Oostelike Provinsie.
Man swaar gestraf vir dubbelmoord
Hy het sy eksvriendin en twee van haar vriende in ʼn stegie geskiet.
Uitdrukking: Die meetsnoere het vir iemand op lieflike plekke geval
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “Die meetsnoere het vir iemand op lieflike plekke geval”